Middag manne
Wil gou net by die kenners hoor of n Hawke 3-9x40AO op my bakkie geweer
30-06 werk of nie.
Hoor graag van julle
Andre
Hawke 3-9x40
-
Andre
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Thu Feb 21, 2013 6:35 pm
Hawke 3-9x40
CZ 7x57
Norinco .22
BRNO .22
CZ 75 Duty
Norinco .22
BRNO .22
CZ 75 Duty
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Hawke 3-9x40
Andre, ek dink die een is so week of twee terug bespreek, en wat ek daarvna onthou, sowel as wat ek al by die skietbaan gehoor het, is die hawke maar nie baie lief vir recoil nie. Vernam nie die recoil van n nil kwes nie. Ek het n ander model op my .22, en kan absoluut net met lof praat van hom, maar natuurlik is die .22 nie in dieselfde klas as dit kom by recoil nie. Sover my kennis strek, is die Hawke maar meer gemik op die windgewere, en heelwat kleiner kalibers.
Veiligheid eerste manne!
