Page 1 of 1
SOMCHEM WEB SITE
Posted: Mon Oct 18, 2010 9:41 pm
by Yalair
Wat het van Somchem se website geword, soek inligting en kry glad nie die site nie?
Re: SOMCHEM WEB SITE
Posted: Mon Oct 18, 2010 9:52 pm
by tafjak
Ben
Wat het van Somchem se website geword, soek inligting en kry glad nie die site nie?
... as vermis aangemeld, of gesteel!

Nee, ek wetie.
Om te dink dit is die enigste kruitvervaardiger in ons land en word deur die buiteland besit. "Rumble in the Junkle!" Hopie die army se koele gee oppie.
Re: SOMCHEM WEB SITE
Posted: Mon Oct 18, 2010 10:02 pm
by Yalair
Tuf man
Ja so verloor ons als wat goed of amper goed was, die buitelanders reken seker ons boere laai somma blindelings, so dis nie nodig vir data nieĀ
Groete
Ben
Re: SOMCHEM WEB SITE
Posted: Mon Oct 18, 2010 10:27 pm
by tafjak
Ben
buitelanders reken seker ons boere laai somma blindelings
.........Het bang boer gesien?

Re: SOMCHEM WEB SITE
Posted: Tue Oct 19, 2010 2:08 pm
by Wielie Waps
Benna
Ek het 'n boekie by Kloppers gekoop. Ek sal vanaand kyk en jou laat weet.
Ek is seker dit is iets soos rheinmetall denel of so iets.
Sal jou vanaand bel.
Re: SOMCHEM WEB SITE
Posted: Tue Oct 19, 2010 2:53 pm
by herley
Hier is die adress, ekt hulle vandag ge-mail oor vrae:
Julle kan gerus die persoon vrae vrae, ek dink hy werk by Somchem
Groete
Bradley
Re: SOMCHEM WEB SITE
Posted: Tue Oct 19, 2010 6:53 pm
by 222
Manne
Vra hom gerus. Hy is Manie Johannes en hy ken sy storie hy het my al baie gehelp en is regtig 'n yster.
Re: SOMCHEM WEB SITE
Posted: Wed Oct 20, 2010 8:47 am
by Danie Lombard .243
EK beaam wat 222 se, Manie kan van kruit en druk vlakke. Hy ken sy werk.