Page 1 of 1

Revolver grips

Posted: Fri May 24, 2013 2:16 pm
by BenG
Manne,

Weet iemand dalk waar ek nuwe grips kan koop vir 'n 38 special?

Re: Revolver grips

Posted: Mon May 27, 2013 9:25 am
by Schalk75
Hang af waar jy is.

Nic Yale in Johannesburg hou `n verskeidenheid van Pachmayr se produkte aan. Hulle doen egter nie meer enige kleinhandel verkope nie, maar as jy hulle bel kan hulle jou dalk sĂȘ waar jy moet gaan vra.

Die Hogue agente is Guns & Bows in die Kaap. Hulle kan dit pos na waar jy is.

Groete

Re: Revolver grips

Posted: Mon May 27, 2013 10:09 am
by BenG
Baie dankie!