Manne,
Weet iemand dalk waar ek nuwe grips kan koop vir 'n 38 special?
Revolver grips
-
Schalk75
- Full Member

- Posts: 214
- Joined: Fri Dec 14, 2012 8:14 am
Re: Revolver grips
Hang af waar jy is.
Nic Yale in Johannesburg hou `n verskeidenheid van Pachmayr se produkte aan. Hulle doen egter nie meer enige kleinhandel verkope nie, maar as jy hulle bel kan hulle jou dalk sê waar jy moet gaan vra.
Die Hogue agente is Guns & Bows in die Kaap. Hulle kan dit pos na waar jy is.
Groete