Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Hierdie is die totale kommentaar in "Word" formaat.
http://jaracal.com/index.php?action=downloads;sa=view;down=2
Laat weet asb wat julle dink en e-pos dit direk vir my as julle verdere insette het.
Heinrich

Last edited by jaracal on Wed Feb 25, 2009 3:13 pm, edited 1 time in total.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Pieter E
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Heinrich en ander
Ek het nou agtergekom daar is blykbaar 'n geslote vergadering op Donderdag van die Probleemdierforum, waarheen net sekere van die belanghebbendes uitgenooi is.
Hieronder my e-pos aan Bonita Francis daaroor en haar antwoord:
"Bonita
Aangesien ons nie na Donderdag se vergadering toe genooi word nie, wil ek net graag die volgende weet.
Heinrich Funk het versoek dat ek sy en ander jagters se voorstelle/idees deurgee aan julle en vanselfsprekend het ek en ander persone wat die "oop" vergadering bywoon ook sekere voorstelle hieromtrent. Uit die die 2 agendas lyk dit vir my of die belangrikste sake eintlik bespreek word (en besluite daaroor geneem word?) op die geslote vergadering. Kan ek die voorstelle van Heinrich en andere vir Petrus de Wet aanstuur voor die tyd? Gaan die besluite op Donderdag se vergadering bespreek word op Vrydag se vergadering?
Groete"
Antwoord:
"Hello mnr Esterhuizen,
Petrus versoek dat u die voorstelle en kommentaar skriftelik vir hom stuur sodat hy dit kan indra by die vergadering op Donderdag en u dit kan bespreek op die Vrydag.
Stuur dit vir my so spoedig moontlik.
Baie dankie en groete
Bonita Francis
Company Secretary
NWGA of SA"
Jy het laas hier voorstelle in Word-formaat beskikbaar gestel, maar toe gevra vir nog insette. Moet ek dit vir Petrus aanstuur of wil jy aanpas daaraan of wag vir nog insette?
Groete

Ambessa
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Pieter E / Hein
Fluister maar ook in my oor - rakende die insette. Elke bietjie sal help op die pad vorentoe.
Lei ek af jy en dalk Hein is ook Vrydag by vergadering?

Hallo ouens
Kyk in die LBW van 20 Mrt 09 op bladsy 83 na die briefskrywer se siening oor roofdiere.
Ambessa
Kyk in die LBW van 20 Mrt 09 op bladsy 83 na die briefskrywer se siening oor roofdiere.
Ambessa
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Hallo Pieter
Ek dink dit kan net so aan Petrus gestuur word. Ek het nie veel insette gekry nie, behalwe van 222. Ek moet dit net soek dan sal ek dit ook vir jou aanstuur.
Sterkte met die vergadering en laat weet asb wat gebeur het.
Heinrich
Ek dink dit kan net so aan Petrus gestuur word. Ek het nie veel insette gekry nie, behalwe van 222. Ek moet dit net soek dan sal ek dit ook vir jou aanstuur.
Sterkte met die vergadering en laat weet asb wat gebeur het.
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Pieter E
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Reg so, oom Jakkals! Ek dink Petrus soek dit teen more?
Ambessa
Waar kry jy nou al 20 Maart se LBW? Ek kry dit eers so teen Dinsdag volgende week in die pos.
Groete
Pieter E
Ambessa
Waar kry jy nou al 20 Maart se LBW? Ek kry dit eers so teen Dinsdag volgende week in die pos.
Groete
Pieter E
-
Ambessa
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Hallo Pieter E
Sommer by die keffie op die dorp. Het eerste 'n uittreksel via die e-pos van 'n informant gekry.

Hallo Heinrich / Pieter E / en sommer almal wat in die saak belang stel - vermoed dit is omtrent almal [al ooit so 'n lang naamlys gesien...]
Daar is duidelike tekens dat die verskillende prosesse oor roofdierbestuur in die land nou na 'n punt begin saamloop. Die oplossing moet in 'n wen-wen situasie vir almal gesoek word. Dit beste opsies wat vandag beskikbaar is sal duidelik nie almal tevrede stel nie, maar ons moet iewers begin. Die omvang van roofdierskade soos in die pers berig word laat ons geen ander opsie nie. Slegs met gesamentlike optrede staan ons 'n kans om met werkbare oplossings die skade te verminder. 'n Belangrike vertrekpunt is om vennootskappe tussen al die belangrike rolspelers te vestig en uit te bou. Dit is nou werklik 'n geval van hande vat en gesamentlik werkbare oplossings daarstel.
Dalk is daar toegelaat dat die situasie (predasie) sonder ingrepe te ver gevorder het? Ons moet die proses (toename in predasie) stop voordat ons dit afwaarts (minder vangste oor die koert tot langer termyn) kan bestuur.
Dink saam hoe dit (laaste deel) vinnig in 'n werkbare realiteit omskep en gevestig kan word.

tafjak
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Ambessa
Om alle kundige mense in die verband saam te kry en dan die prioriteits gevalle eerste aan te spreek (probleemdiere te beheer). Verder sal dan elke gebied aandag moet kry en so deur probleem areas gewerk word totdat verliese onder beheer is in die hele land.
Kundiges kan dan bestuur word vanaf sentrale beheerstasie om gelyktydige optredes te verseker. Die probleem egter is die beskikbaarheid van goedopgeleide kundige pesone en getalle van sulke mense. Verdere probleme wat ek voorsien ( ek is nie swartgallig nie) is samewerking deur die pasiente(boere), dokters(kundiges) en die hospitaal(staat). Inmenging en ge-toi-toi wat afgeweer MOET word is die van opstokers en saboteurs(groenes soos Smuts en Kie)
Jy moenie die werkie onderskat nie, kan jare duur. Wat dit egter skrikwekkender maak is dat hoe later begin word, hoe langer dit sal neem. Dit kan so lank as 'n leeftyd neem as die rolspelers nie DADELIK begin optree nie. Ek sien al hoe vreet vlekkie man alleen hierdie land dat Zimbabwe soos 'n paradys sal lyk.
Groetnis.
Tafjak

Hallo Tafjak
In die kol. Nee, daar is nooit getwyfel dat die nie 'n vinnige joppie vir net een outjie sou wees nie. Soos voorheen gestel, dalk is daar reeds te lank gewag met die gesamentlike optrede.
Maar ons moet, daar is nie 'n ander opsie nie!
Laat nog weet, ek hoor graag.

Ek het ook nie bedoel dat "dokters" van Kuba af moet kom nie.
Ek is bereid om 'n steekproef te doen op 50 000 hektaar om te illustreer dat met ysters en skiet jy jakkals getalle 100% kan beheer. Ek soek net 2 of 3 jagters wat die werk kan doen. Bladsy 83 van LWB gelees en wil nou nie Mnr R Harrison-White in die gesig vat nie, maar daar is met ysters en jag in die verlede (so 40 jaar gelede) jakkalse goed in die bek geruk. Die probleem is net dat die poging toe gestop het en die jakkalse kans gegee is om 'n "stand" te maak. Ons het nou geleer en kan die situasie benut en die druk op die jakke hou!
Groetnis
Taffie

Reg. Dit is hoekom ons die planne nou vinnig in werking moet stel. Soos ons vorder moet daar op die planne verbeter word - "al gaande leert men" - daar is baie kennis/ervaring/skerpte wat rondle en net wag om bymekaar gemaak te word, maar ons moet waaragtig nou net begin.

Ek hou van ervaring wat toegepas kan word. Gooi maar dat ek kan hoor - selfs direk na my (message) as dit sou help.

Hein
Ek stuur dan jou oorspronklike kommentaar net so vir Petrus. As daar nog iets is, kan jy my laat weet en sal ek dit ook aanstuur of saam vat. Ek het ook 'n skrywe aan hom gestuur en kan dit hier beskikbaar maak, maar dis natuurlik nie so wetenskaplik soos joune nie.
Groete
Pieter E
Ek stuur dan jou oorspronklike kommentaar net so vir Petrus. As daar nog iets is, kan jy my laat weet en sal ek dit ook aanstuur of saam vat. Ek het ook 'n skrywe aan hom gestuur en kan dit hier beskikbaar maak, maar dis natuurlik nie so wetenskaplik soos joune nie.
Groete
Pieter E
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Pieter E
Dankie, jy kan dit vir my e-mail as jy dit nie wil opsit nie maar jy is ook welkom om dit op te sit.
Groete
Heinrich
Dankie, jy kan dit vir my e-mail as jy dit nie wil opsit nie maar jy is ook welkom om dit op te sit.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Pieter E
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Dis reg so Heinrich, maar ek weet in elk ook nie hoe om dit op te sit nie. Ek glo nie ek het jou e-pos adres nie.
Pieter E
Pieter E
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Piter E
Sien ek jou by die NPBK vergadering in P.E., Vrydag?
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
Pieter E
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Caller
Ja, definitief, maar hoe weet ons wie is wie? Ek is 1.96m lank met ligte bruin hare, snor en baaaaaie aantreklik (vir my ouderdom), as dit sal help!

Ek het net 'n grap gemaak oor die "aantreklike" deel. Ek is nou bang ek het jou so groot laat skrik dat jy my eerder nie wil ontmoet nie!
Laat weet maar waar ons mekaar kan sien. Lukas het my ook vanaand gebel en hy gaan ook daar wees.

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Pieter
Kyk maar na sy image/foto van die rkat, dan kan jy hom nie mis nie. Rerig
Christo

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
PIETER
SORRY OP DIE FOTO HET CALLER NOG SY CAMO AAN ----AAN LYF EN GESIG EN HANNE....

Shoot straight and tell the truth!
-
Ambessa
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Hallo daar
Identity recognition? Klink amper soos "the spy who came in from the cold."

Hallo Caller
Groet jou daar onder. Veilig ry.
Ambessa
Groet jou daar onder. Veilig ry.
Ambessa
-
Pieter E
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
More manne
Ons (ek en Lukas) was toe by die Probleemdierforum vergadering in PE (ek het toe nie vir Caller herken nie, was jy daar!?). Petrus de Wet het my en Heinrich se voorleggings vir DEAT gegee om self deur te gaan.
Ek moet eerlikwaar s? ek weet nie eintlik of die vergadering veel beteken het of iets nuuts opgelewer het nie, behalwe vir dit wat ek hierna noem. Die groenes was in alle glorie teenwoordig en het maar net weer al die ou argumente opgehaal. Tim Snow (oor gif) en Rob Harrison-White (oor sy navorsing in Madikwe, alhoewel Petrus hom spesifiek gevra het om nie oor navorsing in parke te praat nie) het praatjies gelewer en Bool Smuts en seker nog so 5+ ander ouens was daar en het kleiner standpunte gestel (maar niks nuuts nie). Daar was ook 'n vrou wat vinnig oor Anatoliese honde gepraat het en vertel het van die 95%+ sukses wat hulle het daarmee. Toe verskeie boere haar antwoord dat hulle dit probeer het en dit werk nie (soos al tot vervelens toe hier op die forum ook uitgewys is) was haar en Bool Smuts se antwoord net dat die honde nie goed of reg opgelei is nie. Darem interresant dat dit net hulle is was goed genoeg is om sulke honde op te lei!
Heelwat media mense was ook teenwoordig, o.a. die SAUK, Theuns Botha van Landbouweekblad, die Herald (EP Herald?) en so aan.
Thys de Beer, prof HO de Waal en Peter Schneekluth het ook praatjies gelewer, wat goed was. Beide Peter en Thys het die groenes nogal ernstig aangevat, tot hul ontsteltenis!
Wat ek wel positief ervaar het op die vergadering is dat dit duidelik is dat die boere (veral die wat daar was) baie eengesind is oor die pad vorentoe en wat ons graag wil doen en h?. 'n Klomp boere het vrae gevra en stellings gemaak wat duidelik in dieselfde rigting is as wat hier op die forum ook gedink word. Die kwessie dat daar 'n klompie jare terug niks jakkalse in groot gebiede was nie, is verskeie kere opgehaal en bewys (o.a. deur 'n swart boer van Cradock ook) en Rob H-White moes op die ou einde erken dat dit seker so is. Rob H-W het ook baie te s? gehad oor boere se plase wat niks meer kleinwild, hase ens op het nie, maar is gelukkig daarop gewys dat dit nie so is nie (ek wou hom nog antwoord daarop, maar toe spring 'n ander boer my voor). Dis vir my baie duidelik dat boere oor die algemeen voel die enigste (belangrikste) oplossing is dat probleemdiere fisies doodgemaak moet word ten einde die getalle te verminder. Dis darem goeie nuus dink ek vir almal op die forum.
Petrus de Wet-hulle gaan blykbaar nou in die winter 'n dinkskrum hieroor hou, met net boere en diesulke organisasies daar verteenwoordig.
DEAT was ook daar, maar het dieselfde voorlegging gehad as by die Pretoria-vergadering (klink dit my). Hulle wil graag die wetgewing gefinaliseer h? voor die sokker volgende jaar. (wil seker dan afvat?).
Op die ou einde lyk dit my daar gaan nie veel op hierdie front gebeur tot volgende jaar nie en sal ons almal maar moet bly "lobby" om die regte goed in die wet ingeskryf te kry. Verder gaan ons in elk geval maar doen wat elkeen van ons dink reg is.
Vra maar vrae as my opsomming hierbo nie volledig genoeg is nie!

O, ja, ek het vergeet, iets anders van die Forumvergadering. Net so om bietjie julle manne (jagters) warm te kry!
Rob Harrison-White het uit sy pad gegaan om aan ons te verduidelik dat jagters (soos julle, Heinrich het hy ook na verwys, Thys en Peter S) GELD MAAK uit die jagtery en dat boere hulle geld waarskynlik beter kan bestee! Peter Schneekluth het daarna verwys in sy praatjie en toe ges? hy beskou dit nie as geld maak nie, eerder as "making a living".
Wat s? julle hiervan?