Mooi groot karp fotos
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Mooi groot karp fotos
Hier is `n paar fotos van vis wat ek gevang het, geen vis is doodgemaak nie, alle vis is terug gesit, as ek hulle kon sien het ek hulle gevang, soms moes ek tussen hulle rondswem om die vis te kon gaan uithaal as ek hom gevang het.Vis se gewig het tussen 8.7 kg tot 14.89 kg gewissel. Die dam word gevoed deur `n fontein uit `n berg. Die water is helder en skoon, `n mens kan die vis sien rond swem, en dit help ook om swartbaars te sien en vang.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/nuwekonsertfotos012_zpscb19f606.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/nuwekonsertfotos020_zps7857778c.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/nuwekonsertfotos021_zps2d463972.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/nuwekonsertfotos071_zps2523fec6.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/nuwekonsertfotos025_zps668e480d.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/nuwekonsertfotos072_zps5853b5e3.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P9283126_zpsef0164da.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P9283160_zps519da3b9.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/01-10-2006fotof023_zpse8297f02.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/01-10-2006fotof025_zps857402f0.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/01-10-2006fotof026_zps5710479f.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/PB253788_zps6c1cc966.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/PB253814_zpsfd568424.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1054224_zps2308e7ab.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1054244_zps38d64d15.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1054246_zps8450b1b8.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P5040213_zps75c93c3e.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/PB253845_zpsd65cf31b.jpg

-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Mooi groot karp fotos
Magtig maar dis menere!! Watse dam is dit!!!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Mooi groot karp fotos
Gert, Baie netjies my grooste was 12.7kg van Klaserie.
Mag ek net 'n voorstel maak dat jy 'n ordentilike vangnet kry die gewone vangnete krap die vis en maak hulle seer en al stuur jy hulle terug in die water kan hulle bakterie en siektes optel met die fyn vlies wat hulle beskerm afgekrap is. Dit geld net vir die swaargewig visse.

the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Mooi groot karp fotos
Frederik wrote:Gert, Baie netjies my grooste was 12.7kg van Klaserie.
Mag ek net 'n voorstel maak dat jy 'n ordentilike vangnet kry die gewone vangnete krap die vis en maak hulle seer en al stuur jy hulle terug in die water kan hulle bakterie en siektes optel met die fyn vlies wat hulle beskerm afgekrap is. Dit geld net vir die swaargewig visse.
Ek vang nie vis nie maar daar leer ek vandag alweer iets nuuts op Jaracal
Frederik, vir iemand soos ek wat nou nie weet wat jy bedoel nie, verduidelik asb gou wat is 'n ordentelike vangnet?
Die een op die foto het vir my nogal nice gelyk. Word die net van 'n ander materiaal gemaak? of het dit meer met die raam te doen?
Ek kan maar net droom om eendag sulke visse te vang.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Mooi groot karp fotos
Die ou kiep nette wat van draad gemaak is mag jy nie meer gebruik dit beseer die vis glo nie jy kry hulle meer te koop almal is nou van tou en nylon gemaak!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Mooi groot karp fotos
The Kid,
Die vangnettte is gewoonlik driehoekig en met 'n fyn nylon tekstiel gemaak in ander woorde geen groot gate nie een stuk materiaal. Hulle is ook nie goedkoop nie maar as jy groot visse teiken is dit en landing bag nogal 'n moet. Die landing bag lyk soos 'n slaapsak wat jy dis vis op kan sit nadat hy gevang is en wat homeslef nie kan krap met grond, sand of grasse nie.
Die vangnettte is gewoonlik driehoekig en met 'n fyn nylon tekstiel gemaak in ander woorde geen groot gate nie een stuk materiaal. Hulle is ook nie goedkoop nie maar as jy groot visse teiken is dit en landing bag nogal 'n moet. Die landing bag lyk soos 'n slaapsak wat jy dis vis op kan sit nadat hy gevang is en wat homeslef nie kan krap met grond, sand of grasse nie.
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Mooi groot karp fotos
Frederik
Daardie net het ons net daardie keer gebruik, my sagte nylon net het by die huis gebly, `n kommunikasie fout tussen my seun en ek. Ons gebruik `n lugmatras om die karpe op te sit terwyl ek die hoek uithaal. Ek kyk mooi dat ek nie die vis seermaak nie, ek kan ongelukkig nie die dam se ligging bekend maak nie, dit is maar dieselfde beginsel as wat die manne wat `n plek het om bosvarke te skiet, soos om `n broer in die tronk te he, jy praat met niemand daaroor nie...
Ek het op van die uitstappies in hierdie spesifieke dam terwyl ek uit `n kano gehengel het , en dit is nou nie oordryf nie, `n swartbaasr gesien wat net onder die water oppervlakte rondgeswem het van omtrent 600mm lank en ek het geskat omtrent tussen 6 en 8 kg geweeg. Hy wou om die dood nie enige kuns aas vat nie , ek dink as ek `n lewendige kurper aan gesit het sou ek sekerlik vir `n nuwe rekord gekwalifiseer het.
Daardie net het ons net daardie keer gebruik, my sagte nylon net het by die huis gebly, `n kommunikasie fout tussen my seun en ek. Ons gebruik `n lugmatras om die karpe op te sit terwyl ek die hoek uithaal. Ek kyk mooi dat ek nie die vis seermaak nie, ek kan ongelukkig nie die dam se ligging bekend maak nie, dit is maar dieselfde beginsel as wat die manne wat `n plek het om bosvarke te skiet, soos om `n broer in die tronk te he, jy praat met niemand daaroor nie...
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Mooi groot karp fotos
Gert, bly lekker vang kan ek kom kuier hehehe
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Mooi groot karp fotos
Sies Gert dis baie lelik van jou om nie die dam se naam te gee! Baie lelik' 
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Mooi groot karp fotos
Goed manne ek sal dan so maak, ek sal al die fotos opsit van die vis elke keer as ons daar gaan vang...sal dit werk vir julle? Ek sal mooier fotos neem van die groot vis dit is darem beter as niks nie....
Nog een van die visse waarvoor ek moes inswem om uit te gaan haal.....
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1054223_zps1e2fe2d6.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1054223_zps1e2fe2d6.jpg
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Mooi groot karp fotos
Nee ons wil nie meer fotos sien ons raak jaloers! 
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Mooi groot karp fotos
Dankie baie, ja dit is `n voorreg om sulke mooi groot gesonde karpe te vang, dit is maar die groot rede waarom `n man maar so onwillig is om die dam se ligging bekend te maak aan die publiek.
Dit is regtig nie dat `n mens nie jou medejagters vertrou nie en ek dink regtig aan julle en weet julle sal ook graag sulke mooi visse wil vang, daarom laai ek die fotos vir alle mede hengelaars op om dit met julle te kan deel, is regtig baie lekker , maar t nie so lekker as om hulle self te vang nie, en kan hulle spook, julle sal my nie glo nie maar dit is regtig sterk , fris visse die...
Nog so `n paar fotos ek weet julle waardeer dit regtig en dat daar geen kwade gevoelens is nie...
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P9283082_zps2d94fdbd.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P9283086_zps4fd30be0.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P9283157_zps95ae70b4.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/P1054234_zps2f517283.jpg

- Geno
- Administrator

- Posts: 13659
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Mooi groot karp fotos
Bitter mooi vis. Pas daai plek soos goud op, Oom Gert!
Goed, beter, 6millimeter!
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Mooi groot karp fotos
Hallo Geno
Ek het nie `n keuse nie, dit is die enigste plek waar my kinders `n 14+ kg karp kan vang en terugsit. Maar die grond-eise storie het dit nou `n bietjie moeiliker gemaak om toegang tot die plaas te kry maar ek is besig met onderhandelinge, ek glo ek gaan binnekort weer `n lyn daar ingooi.

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Mooi groot karp fotos
Heng Oom maar dis mooi visse daai, nie net die grote nie, hulle is in puik kondisie ookGeno wrote:Bitter mooi vis. Pas daai plek soos goud op, Oom Gert!
Mooi loop
Marc
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Mooi groot karp fotos
Geno
As jy mooi vis wil vang moet jy Buffrlspoort dam toe gaan.Dit sit basies op jou voor stoep.Daar is mooi karpe en Bass

hermannt
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue Sep 24, 2013 8:00 pm
Re: Mooi groot karp fotos
Gert hallo daar, is jy die selfde Gert wat die 375 restoureer op Gunsite