Het iemand asb n kontaknommer of inligting oor wie in SA die agente is vir Konus teleskope nie?
Ek het n handwapen teleskoop gekry wat ek wil laat regmaak as moontlik.Ek weet die scopes is gemors van die duiwel maar die ding is nog onder waarborg.
konus pro handgun scope agente?
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm