Ai tog,
As ek net die geld gehaad het vir n 2nd hand een...
http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/D ... l-20130423
Ek soek een met n ZPU 23mm agter op asb
Cruiser Rule
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Cruiser Rule
Mmmm,
Wonder of Stefaans 'rebellie beplan? Hy id juis min hier en het mos een aangeskaf.....
Wonder of Stefaans 'rebellie beplan? Hy id juis min hier en het mos een aangeskaf.....
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Cruiser Rule
Sal nie omgee vir hom nie
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5028
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Cruiser Rule
Ek wonder of dit nie dalk die rede is hoekom die UN en ander so sukkel in Afganistan nie met hulle olie druppende garage staande Landies nie. 
