.270 op Kees
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
.270 op Kees
Hi almal,
Ek wil graag kees gaan jag maar hulle is maar skelm en verskote moet gedoen word.
Die kaliber wat ek wil gebruik is n .270w (Brno)
Watter punte sal julle aanbeveel en ladings, miskien n 110g punt vir n bietjie platter skiet ?
Weet ook nie of die ligter punt akuraat sal wees in die .270 nie, of moet ek maar bly by n 130g punt ?
Laat ek hoor wat se die manne met die ondervinding.
Groete.
Michiel.

Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.

Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: .270 op Kees
Alhoewel dit onlogies klink is 'n swaarder punt beter vir lang afstande. 'n Swaarder punt behou momentum langer(sien tabel). Die trajek is egter die probleem. Jy moet op verskillende afstande oefen sodat jy die trajek ken.
Koe?l .338LM energie in ft lbs
100yds 200 300 600
16,2 g / 250 gr 4896 4424 3985 3579
19,4 g / 300 gr 4938 4504 4102 3731
Koe?l .338LM energie in ft lbs
100yds 200 300 600
16,2 g / 250 gr 4896 4424 3985 3579
19,4 g / 300 gr 4938 4504 4102 3731
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .270 op Kees
Michiel,
Ek het al baie bobbos met die 308 met 150 en selfs 180gr geskiet, so ek glo jy sal regkom met 130gr punte se trajek.
My raad is, skiet met dit wat die akkuraatste in jou geweer is, dis baie belangriker as 'n plat trajek.
Leer jou trajek ken en oefen ook om hom in die hardloop te klop. My verste skoot op bobbo was 495m uit 'n maroela boom gemeet met rangefinder. As jy hulle teen berghange skiet, onthou om die horisontale afstand na die teiken te meet, en nie die diagonale afstand nie. Van Leupold se rangefinders het die funksie wat dit vir jou uitwerk. Probeer om voerplek te maak met lemoene en/of pap, hulle like dit kwaai! bou dan vir jou 'n skuiling 100m daarvan af en gee hulle kans om 'n patroon te vorm t.o.v eet tye. Dit het baie lekker vir ons gewerk toe ek wild gevang het deurdat die span elke dag hulle oorskiet pap op 'n sekere plek gegooi het. Ons het 'n hide gebou 20m van die pap af en 'n klompie bobbejane met die boog geskiet.
Hier is een wat ek op 160m tussen die oe in 'n voerbak geskiet het.

En 'n paar wat kliente geskiet het.

Ek hoop my 12 zim sente help...
Groete en mooi skiet.
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: .270 op Kees
Dankie vir julle manne se insae, dit laat my nogal dink,130g punte sal ek gaan toets en kyk hoe die trajek lyk.Is dit baie noodsaklik om n sterk punt te gebruik vir kees, of sal n goeie match grade goed werk?
Groete.
Michiel.
Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .270 op Kees
Jy't nie 'n barnes-x punt nodig vir hom nie. probeer iets soos Hornady SST of A-max, hulle het mooi BC's.
Laat weet ons hoe dit loop.
Laat weet ons hoe dit loop.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: .270 op Kees
Baie dankie Geno, ek dink ek sal die A-max probeer, lyk na n baie goeie punt (Bc).
Wat weeg so groot mannetjie?
Groete.
Michiel.
Wat weeg so groot mannetjie?
Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .270 op Kees
Michiel,
as ek moet skat sal ek se in die omgewing van 50kg, kan meer of minder ook wees. Ek weet hy's baie swaar om allen berg-af te dra, hy't niks vatplek nie!
Groete,
Eugene
as ek moet skat sal ek se in die omgewing van 50kg, kan meer of minder ook wees. Ek weet hy's baie swaar om allen berg-af te dra, hy't niks vatplek nie!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: .270 op Kees
Sjoe dis nogal n biellie........
Se my is kees n baie taai dier on te dood?
Groete.
Michiel.
Se my is kees n baie taai dier on te dood?
Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: .270 op Kees
Solank die gat in die enjinkamer is gaan hy nie ver nie. Vmax van die kant of van voor deur die dun liggaamsdele werk. As mens deur die rugbiltonge gaan kan jy bietjie sukkel. Swaarder Amax is die beter opsie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .270 op Kees
Hulle kan nogal taai wees, die een op die tweede foto is skrams in die kop geskiet terwyl hy oor die Limpopo wou hardloop. Hy't geval en ek het gedink hy's dood, maar toe ek hom terug oor die rivier sleep bars alle hel los, die wetter gryp my toe aan my voet! Ek het darem lekker dik leer "gaiters" gedra vir die steekgras, toe sukkel kees bietjie om deur die skoen en gaiter te byt. 
My klient het nie gedink ek's 'n vreeslike macho PH toe ek soos my niggie gil nie!!!!!!
My klient het nie gedink ek's 'n vreeslike macho PH toe ek soos my niggie gil nie!!!!!!
Goed, beter, 6millimeter!
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: .270 op Kees
Geno,ek glo enige mens sal sy g@t af skrik as dit met hom gebeur, kyk net na daai tande.......
Dankie almal vir al die antwoorde op my vrae ek waardeer dit.
Ek sien Hornady se BTST 140gr het n BC. van .486
Hornady se SST 130gr het n BC. van .460
So watter een moet ek kies of het iemand n beter voorstel ?
Ek het hierdie gekies vir hulle goeie BC. ?
Groete.
Michiel.
Dankie almal vir al die antwoorde op my vrae ek waardeer dit.
Ek sien Hornady se BTST 140gr het n BC. van .486
Hornady se SST 130gr het n BC. van .460
So watter een moet ek kies of het iemand n beter voorstel ?
Ek het hierdie gekies vir hulle goeie BC. ?
Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: .270 op Kees
Maak aan elke kant 'n hand en voet aan mekaar vas, en dra hom soos 'n rugsakhy't niks vatplek nie!
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.

DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: .270 op Kees
Michiel, almal glo mos maar aan die ding wat vir hulle werk, so glo ek as jy 400 en verder skiet skiet jy Berger en Sierra. Kyk bietjie na die Sierra MK 135gr, .488 bc.
Groete
Groete
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: .270 op Kees
MCR
Hou by 130g as jy wil kan jy Barnes MRX probeer kan hom nogal stoot met die spoed en hy skiet lekker plat is net verskriklik duur, kan jou help met ladings as jy belangstel
Groete
Ben
Hou by 130g as jy wil kan jy Barnes MRX probeer kan hom nogal stoot met die spoed en hy skiet lekker plat is net verskriklik duur, kan jou help met ladings as jy belangstel
Groete
Ben
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: .270 op Kees
Hi,
Baie dankie nogmaals vir al julle manne se tips, sal dit hoog op prysstel as ek enige herlaai data kan kry......
Groetnis.
Michiel.
Baie dankie nogmaals vir al julle manne se tips, sal dit hoog op prysstel as ek enige herlaai data kan kry......
Groetnis.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: .270 op Kees
michiel ek self skiet 140gr sst hornady met groot sukses in die .270
ek laai hulle 50.8gr s365 en kry so 2836 v/sek
trajek ek zero hom op 25 m dan is hy +36mm op 100 en weer zero op 226m en -227mm op 300m
sterkte met jou toetse
pitsmit

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel