E-posse vanaf Jaracal Forum
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
E-posse vanaf Jaracal Forum
Ek het vandag die forum gebruik om die lede in te lig oor die forum veranderinge en het elke keer 'n error ontvang (moontlik te veel lede, LOL) en nie geweet die e-posse was wel gestuur nie. Indien jy meer as een ontvang het vra ek omverskoning. Indien jy nie ontvang het nie laat my weet, ek sal jou nie een stuur nie maar sal darem weet indien die e-posse nie korrek geeindig het nie.
Groete
heinrich
Groete
heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Ek ook nie!Geno wrote:Geen e-pos ontvang nie.
Aim small, miss small
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Ek het nie 'n epos ontvang nie
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
More Hein
Ek weet nie hoe laat jy gestuur het nie maar nog niks by my uitgekom nie.
Groete
Jaco
Ek weet nie hoe laat jy gestuur het nie maar nog niks by my uitgekom nie.
Groete
Jaco
- mr rey
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Thu Jan 24, 2013 11:16 am
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Het nie epos ontvang nie.
Groete
Groete
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
ek ook nie
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Niks by my nie 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Ook nie een gekry nie.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
- Smiley
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Niks ontvang nie
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
niks gekry nie
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Niks gekry nie
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
niks gekry nie
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Hallo Heinrich,
Niks gekry nie.
J
Niks gekry nie.
J
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Self nog niks ontvang nie.
Dankie
Dankie
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Niks by my nie
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Ek jet sommer n paar gekry maar nie van jou af nie 
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
niks.... 
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Gremlins het myne ook verslind voor hy by my uitgekom het.
Last edited by Johan Reyneke on Fri Apr 05, 2013 1:40 pm, edited 1 time in total.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Oubaas, daai e-brief, ekka het hom nie gakry nie. Is maar oraait Oubaas wat ek lees hom nie so baie goed nie.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Geen e-pos gekry nie
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Nie gekry.
Probeer miskien 'n "please-call--me- request".....
Probeer miskien 'n "please-call--me- request".....
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Lyk my jy moet liewer vra wie het een gekry, Heinrich.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: E-posse vanaf Jaracal Forum
Negatief Heinrich
