Hallo almal
Ek laai al 'n hele tydjie vir my 243 en 30-06, maar sit nou hier met 'n probleem, my pa het my gevra om vir sy pistool 'n paar rondtes te laai, hy het soos 15 jaar laas en die papiertjie waarop sy resep was, het nou natuurlik weg geraak. Is daar dalk iemand wat ook vir hierdie pistool laai en watse kryt word aan beveel? Ek het nou al uitgevind dat die twee blikke 241 wat in die kluis lê nie gaan werk nie en dat 121 en MP200 die antwoord is, maar watse een sal die beste werk om 'n 95gr PMP Full Jacket deur die loop te druk?
Ek lees graag wat julle te se het.
Dankie
9mm Kort data
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: 9mm Kort data
Hallo Adriaan
Hier is 'n link waar jy die inligting kan bekom waarna jy soek. Hoop dit kon jou help.
http://www.lambdacode.com/reloading/doc ... 2.htm#TOC2
Groete
Hier is 'n link waar jy die inligting kan bekom waarna jy soek. Hoop dit kon jou help.
http://www.lambdacode.com/reloading/doc ... 2.htm#TOC2
Groete
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
