More
Ek het vir my een vir die scopes aangeskaf en gister bietjie met hom geskiet maar het iets agter
gekom. As ek 'n waterpas op die scope sit dan is die kruis haar nie 'level' nie. Dit le na regs.
Dit moet mos 'n probleem veroorsaak met akkuraatheid of het ek dit verkeerd? Kan julle my dalk help in die verband asb. En as dit n probleem is hoe maak ek dit reg of by wie? Monrique miskien kan jy help aangesien dit lyk of jy baie van die Burris brand af ken...
Groete
P
Burris Eliminator III
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Burris Eliminator III
Die stel van kruishare om 'loodreg" op die loopsenter te wees is partykeer nie so maklik nie. Waar is daar 'n breë plat vlak wat saam met die basisse is om 'n waterpas akkuraat op te plaas.
Ek het nog altyd my kruishaar so probeer stel dat die vertikale haar afwys na die senter van my loop. Dit is egter nie so maklik synde die fokus op die kort afstand nie 'n 100% belyning waarborg nie. Vir my jagdoeleindes het dit egter nog altyd gewerk - weet nie hoe dit met lang afstand skiet gaan werk nie.

-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Burris Eliminator III
Pinkes, ek is nou nie 'n "boffin" nie - kom ons se 'n "coffin"! My gesonde verstand se egter vir my, jy moet eers sorg dat jou geweer waterpas le. Meeste gewere het 'n plat oppervlak op die aksie waarop jy 'n klein waterpassie kan sit om dit te toets. Verseker nou dat jou geweer in hierdie posisie bly, bv. om dit in 'n skroef vas te sit. Plaas nou die waterpassie op die boonste turret van jou teleskoop en draai die teleskoop totdat dit waterpas is. Jy kan ook die doppie op die turret verwyder en dit dan toets.Pinkes wrote:More
Ek het vir my een vir die scopes aangeskaf en gister bietjie met hom geskiet maar het iets agter
gekom. As ek 'n waterpas op die scope sit dan is die kruis haar nie 'level' nie. Dit le na regs.
Dit moet mos 'n probleem veroorsaak met akkuraatheid of het ek dit verkeerd? Kan julle my dalk help in die verband asb. En as dit n probleem is hoe maak ek dit reg of by wie? Monrique miskien kan jy help aangesien dit lyk of jy baie van die Burris brand af ken...
Groete
P
Stel jou teleskoop op die laagste vergroting en kyk na 'n loodlyn (gebruik 'n skietlood) op 20 meter. As jou kruishare nog steeds nie "level" is nie, moet jy maar 'n "geweerdokter" gaan spreek.
Vir akkuraatheid, moet die kruishare reg wees.
Dit is maar my beskeie mening.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1232
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Burris Eliminator III
Middag
Dankie vir die raad sover, maar die probleem is die scope moet met
Weaver base vasgesit word maar jy kan die scope draai om die haarlyn
Level te kry nie want jy kan dit dit ni draai soos mt ringe nie. So, dink my
Probleem kan dalk die scope wees. Dink die haarlyn is nie reg binne-in nie...
Is dit moontlik?
Weet nie baie van die goed af nie.. Nog hulp sal waardeer word.
Dankie

Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Burris Eliminator III
As jou geweer lekker akkuraat skiet, is 'n redelike maklike toets om met die geweer te gaan skiet, en met die verskillende afmikpunte op die vertikale lyn te mik en te skiet op sê 200m.
Die skote behoort in 'n reguit paralelle lyn reg onder/bo-mekaar te lê. As dit enigsins skuins in enige rigting lê, is dit moontlik dat die kruishaar nie perfek waterpas nie.

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)