Wen n Z6 Swarovski vir R300

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Wen n Z6 Swarovski vir R300

Post by Reggie Gerber »

Middag Almal

Dis reg n Z6 vir R300

Die Upper Tugela tak van KZN hunters bied die 27 April 2013 n gong skiet kompetisie aan.

Whylo dist is die hoof borg en eerste prys is n Z6. Pryse van eerste tot dertigste plek is geborg sowel as n Z4 vir n Lucky Draw.

Ses gong bane uit verskilende posisies 5 gongs per baan.

Inskruif geld is R300 en sluit braai in na die tyd.

Ons hou die skiet in Ladysmith te Platrand Lodge aan.

Sien bl 50 van die April Magnum tydskrif of pm my vir meer inligting of inskruif Vorm.

Beperk tot 150 deelnemers so maak julle planne gou

Mooiloop
Reggie
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Wen n Z6 Swarovski vir R300

Post by FCLoretz »

Reggie,

Dan sal ek nou maar moet begin ry. Plus ek sal die koffie by die huis los ander maak ek dit nooit met die fiets nie. ;)
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Wen n Z6 Swarovski vir R300

Post by Reggie Gerber »

Kom nou Fred

Bring n span dan. Seker ek kan warm koffie reel ++>:
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Wen n Z6 Swarovski vir R300

Post by FCLoretz »

Hehehe,

hoe ver is die verste gong?
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Wen n Z6 Swarovski vir R300

Post by Reggie Gerber »

Die gongs gaan tussen 150m en 350m wees met een gong op elke baan se afstand bekend.

Reggie
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Wen n Z6 Swarovski vir R300

Post by FCLoretz »

Dan mag ek hulle dalk net raakskiet. Laat ek sien of ek kan maak. want die week na dit ry ek op my jagtrip.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Wen n Z6 Swarovski vir R300

Post by Geno »

FCLoretz wrote:Dan mag ek hulle dalk net raakskiet.

Komaan Mnr. 420 yards!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Wen n Z6 Swarovski vir R300

Post by Reggie Gerber »

Fred hoe lekker sal jy jag met n Nuwe Z6

Reggie
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Wen n Z6 Swarovski vir R300

Post by FCLoretz »

Hahaha,

Ja ja.

Seker net so lekker soos met Tasco?

Optics sal natuurlik baie beter wees.
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Wen n Z6 Swarovski vir R300

Post by kopskoot »

FCLoretz wrote:Hahaha,

Ja ja.

Seker net so lekker soos met Tasco?

Optics sal natuurlik baie beter wees.

;) ;) ;) ;)
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2155
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Wen n Z6 Swarovski vir R300

Post by Koos Barnard »

Dagsê
Manne kom skiet gerus. Die eersteprys is 'n Z6 2.5-15x56. Daar is ook 'n 3-9x36 wat uitgeloot word. Ook messe, 'n Swarofski-horlosie, 10x Cartridges 101 (my boek), pette en beanies ens. Altesaam 41 pryse. Die 11de en 20ste plekke kry spesiale pryse (iets soortgelyk as wat 'n tweede en derdeplek sou kry). Dit gaan 'n lekker skiet wees. Die inskrywingsgeld van R300 sluit ook 'n braaipak in.
Mooi loop
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Wen n Z6 Swarovski vir R300

Post by Reggie Gerber »

Hello Koos

Hope all is well in your new venture.
Looking forward to seeing you at the shoot

Reggie
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Wen n Z6 Swarovski vir R300

Post by Gerhard »

Klink mos na sports
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Wen n Z6 Swarovski vir R300

Post by Reggie Gerber »

Manne
Net om julle te herinnder. Daar is nog plek vir Saterdag se kompetisie

Reggie
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Wen n Z6 Swarovski vir R300

Post by Reggie Gerber »

Boys & girls

Ons gaan vandag begin met baan bou vir Saterdag se skiet

Lyk of die weer baie mmoi gaan saam speel so ek dink ons moet die afstande n bietjie rek. >:D >:D

Sal julle op hoogte hou

Reggie
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Wen n Z6 Swarovski vir R300

Post by JTM »

Dit klink na vet pret. Voorspoed en geniet dit.

Ons het laas naweek ook hier buite Malmesbury so Gong skiet gehad en dit was blerrie lekker. Tussen in was daar 'n lang astand Gong Challenge ook gewees met 'n 200mm Gong op 400m en ander een op 530m. By die baan kon jy 'n fooitjie betaal en dan die langes aanvat terwyl jy wag. Ek was verbaas dat van die .243s dit so lekker kon klap. Ek kon net niks met myne reg kry nie.
Jannie Welman
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Wen n Z6 Swarovski vir R300

Post by Reggie Gerber »

Geluk aan mede forum lid Johannes Schoeman wat die Z6 gewen het met n vol telling vir die dag

Reggie
Post Reply