Page 1 of 1
Ou Avatars
Posted: Thu Mar 21, 2013 9:56 am
by jaracal
Ek het die ou avatars opgelaai na die gallery, so jy kan jou ou avatar daar gaan kies en weer "display".
Doen die volgende:
klik op User Control Panel bo regs
Klik op profile (lings)
klik op edit avatar
klik op display gallery (die blou letters net bo submit)
klik die pyltjie van die dropdown box
kies oldavatars
klik go en kies dan jou ou avatar.
Groete
Heinrich
Re: Ou Avatars
Posted: Fri Mar 29, 2013 7:52 pm
by jaracal
Onthou asb, indien jou avatar weg is doen soos bo beskryf dan sal jou avatar weer verskyn.
Geniet die forum
Re: Ou Avatars
Posted: Fri Mar 29, 2013 10:43 pm
by grumpy
Hein, waar is gallery asb? Dink ek kyk mis want dis al so laat en ek is moeg.
Dankie
Re: Ou Avatars
Posted: Sat Mar 30, 2013 6:54 am
by jaracal
jaracal wrote:Ek het die ou avatars opgelaai na die gallery, so jy kan jou ou avatar daar gaan kies en weer "display".
Doen die volgende:
klik op User Control Panel bo regs
Klik op profile (lings)
klik op edit avatar
klik op display gallery (die blou letters net bo submit)
klik die pyltjie van die dropdown box
kies oldavatars
klik go en kies dan jou ou avatar.
Groete
Re: Ou Avatars
Posted: Sat Mar 30, 2013 11:46 am
by theedge
Dankie baie het hom gekry en hy werk mooi - dankie
Re: Ou Avatars
Posted: Sun Mar 31, 2013 8:32 pm
by grumpy
Jaracal aka Hein,
Baie dankie vir my avatar. Ek wardeer dit baie. Ek sukkel met die ding en fotos plaas dis hoekom ek nie fotos plaas nie.
Maar dankie weereens ek wardeer dit.
Groete
Grumpy

Re: Ou Avatars
Posted: Sun Mar 31, 2013 9:40 pm
by jaracal
groot plisier
