Ou Avatars

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
Post Reply
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Ou Avatars

Post by jaracal »

Ek het die ou avatars opgelaai na die gallery, so jy kan jou ou avatar daar gaan kies en weer "display". ++>:
Doen die volgende:
klik op User Control Panel bo regs
Klik op profile (lings)
klik op edit avatar
klik op display gallery (die blou letters net bo submit)
klik die pyltjie van die dropdown box
kies oldavatars
klik go en kies dan jou ou avatar.

Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Ou Avatars

Post by jaracal »

Onthou asb, indien jou avatar weg is doen soos bo beskryf dan sal jou avatar weer verskyn.

Geniet die forum
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Ou Avatars

Post by grumpy »

Hein, waar is gallery asb? Dink ek kyk mis want dis al so laat en ek is moeg.

Dankie
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Ou Avatars

Post by jaracal »

jaracal wrote:Ek het die ou avatars opgelaai na die gallery, so jy kan jou ou avatar daar gaan kies en weer "display". ++>:
Doen die volgende:
klik op User Control Panel bo regs
Klik op profile (lings)
klik op edit avatar
klik op display gallery (die blou letters net bo submit)
klik die pyltjie van die dropdown box
kies oldavatars
klik go en kies dan jou ou avatar.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Ou Avatars

Post by theedge »

Dankie baie het hom gekry en hy werk mooi - dankie
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Ou Avatars

Post by grumpy »

Jaracal aka Hein,

Baie dankie vir my avatar. Ek wardeer dit baie. Ek sukkel met die ding en fotos plaas dis hoekom ek nie fotos plaas nie.

Maar dankie weereens ek wardeer dit.

Groete
Grumpy >:(
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Ou Avatars

Post by jaracal »

groot plisier ;D ++>:
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Post Reply