Jis Manne
Het enige iemand al te doen gehad met die nuwe Winchesters wat nou (van laasjaar?) weer gemaak word?
Groete
Ribbok
Nuwe Winchesters
-
hagar
Re: Nuwe Winchesters
Hulle word nou gemaak deur FNH. Die fabriek is so 2 km van my huis af, en ek was al daar op n toer. Die nuwe Winchesters se kwaliteit is BETER as wat dit was voorheen. Jy kan nie dieselfde van Remington vertel nie.
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Nuwe Winchesters
Jis Hagar
Dankie dis goeie nuus!
Groete
Ribbok
Dankie dis goeie nuus!
Groete
Ribbok
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Nuwe Winchesters
Ribbok,
Besoek 'n wapenwinkel wat hierdie gewere verkoop en kry die "feel" wanneer jy hom aangooi en die slot werk.
Ek het dit gedoen - met 'n hele paar van hulle - en was nie beindruk nie. Die slot het "goedkoop" gevoel. Maar dit is my leke opinie. Dalk voel ander ouens verskillend...
Dalk skiet hulle beter as enige ander fabrikaat...
Hein M.

Last edited by Hein M. on Fri Aug 27, 2010 7:50 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Nuwe Winchesters
Jis Hein
Ek het nie geweet hulle is beskikbaar in SA nie. Watter geweerwinkel hou hulle aan. Ek het gehoor/gelees dat die slot die "controlled feed" van die pre 64 Mod 70 is en dit word algemeen beskou as n baie goeie aksie. Ek stem saam, ek moet ook van die gevoel van n geweer hou. n Vriend uit Amerika gaan n 375 bring om te kom jag en hy wil by my weet watse soort. Miskien bly die 375 hier.
Dankie vir jou inligting.
Groete
Ribbok
Ek het nie geweet hulle is beskikbaar in SA nie. Watter geweerwinkel hou hulle aan. Ek het gehoor/gelees dat die slot die "controlled feed" van die pre 64 Mod 70 is en dit word algemeen beskou as n baie goeie aksie. Ek stem saam, ek moet ook van die gevoel van n geweer hou. n Vriend uit Amerika gaan n 375 bring om te kom jag en hy wil by my weet watse soort. Miskien bly die 375 hier.
Dankie vir jou inligting.
Groete
Ribbok
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Nuwe Winchesters
Ribbok,
Ek het by Quenett's op Worcester (Weskaap) die nuwe Winchester gewere gesien, vasgehou en hanteer - ongelukkig nie mee geskiet nie.
Die kwaliteit van die gewere is regtig iets besonders en jy sal beslis nie 'n fout maak as jy een koop nie. Hulle prys was in die omgewing van R14 500.
Groetnis!
Hein M.
Ek het by Quenett's op Worcester (Weskaap) die nuwe Winchester gewere gesien, vasgehou en hanteer - ongelukkig nie mee geskiet nie.
Die kwaliteit van die gewere is regtig iets besonders en jy sal beslis nie 'n fout maak as jy een koop nie. Hulle prys was in die omgewing van R14 500.
Groetnis!
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Nuwe Winchesters
Jis Hein
Ek gaan eerskomende Vrydag daar n draai maak.
Dankie

Ekt na die Winchesters by Quenetts gaan kyk en was beindruk. Ek dink dis beslis n opsie vir n fabrieksgeweer. Baie gawe verkoopspersoneel.

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Nuwe Winchesters
Ek kan nie kla oor my winchester nie. HY is deur n hele aar oes seisoene en deur n paar jaar van jakkalse jag .En die varmintertjie gooi nog op n kol..en raak so nou en dan...
Dalk is daar op die sintetiese kolwe net so bietjie min spasie tussen die loop en die kolf of eerder die tupperware..Alhowel hulle brek hulle kom standaar met pillar bedding uit, het ek nogsteed bietjie vleis weggeneem onde die loop....net so bietjie lug te laat inkom en nie te kapteen die vleis as jy n gat slaan nie..
Mooi SKIET
JB

Shoot straight and tell the truth!