andre mojet besoek

User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

andre mojet besoek

Post by douw »

Goeie naand almal

Ek het op 'n nader "thread" genoem dat ek Andre se broer Leon Mojet al lank ken en die naweek saam met hom na Andre toe sou gaan om hom te ontmoet en bietjie rond te kyk.

Ek was toe daar en is nie bietjie "impressed" nie. Die man weet wat hy doen. Sy masjiene is seker van die beste in die bedryf!
Hulle maak alles self daar van rou materiaal af. Al wat hulle nie maak nie is die kolwe en die snellers. Hulle gaan egter baie binnekort hulle eie snellers ook pas(het al begin vervaardig)

Ek het baie foto's van alles geneem.(sal dit vir iemand e-pos om op die forum te plaas?)

Sy tolleransies waarmee hy werk is besonders klein, soos in 1 mikron. Ek kan ongelukkig nie alles onthou wat hy my vertel het nie, maar ek het hom gevra om asseblief sy hele proses van begin tot einde te vertel. Watter materiaal hy gebruik ens. Hy het gesê hy sal dit vir my tik en stuur, dan sal ek dit hier plaas.

Op die stadium is die 6mm AI wat hy bou ongelooflik populêr. Skiet ook ongelooflike goeie groeperings daarmee.

Ek sal die foto's stuur sodra iemand e-pos adres aan my stuur. Die beskrywing sal ek plaas sodra Andre dit vir my gestuur het.

Groetnis
Douw
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: andre mojet besoek

Post by James Wilson »

Dankie Douw, ek sienuit na die fotos. N mens hoor net goeie dinge van Andre. My volgende custom joppie gaan verseker na sy kant toe gaan
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: andre mojet besoek

Post by Kalahari »

Baie dankie Douw

Jy is baie bevoorreg om alles in lewende lywe te kon sien. Ek kan nie wag om al die inligting te lees en jou foto's te sien nie. Ek sou aangebied het om die foto's te laai, maar my internet op die plaas is net so kortkop voor die skilpad ++>:
Hoop daar is iemand wat vir ons wil help daarmee.

Beste
Johan
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: andre mojet besoek

Post by Armand Steenkamp »

Ek wag ook in spanning!!

Groetnis
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: andre mojet besoek

Post by Smiley »

Ek wag ook in spanning!!
+1
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: andre mojet besoek

Post by Johan JvR »

http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0204_zpsd5cd15d4.jpg
http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0205_zps8ce1bda6.jpg
http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0206_zps340f018e.jpg
http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0207_zpsbc820f27.jpg
http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0208_zpsfe17824a.jpg
http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0209_zpse987af57.jpg
http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0210_zpsae2333a2.jpg
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: andre mojet besoek

Post by Johan JvR »

http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0211_zpsec2b4662.jpg
http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0212_zpse99232ac.jpg
http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0213_zps98e9d37b.jpg
http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0214_zps840df50e.jpg
http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0215_zpsdcf6f999.jpg
http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0217_zps689948b1.jpg
http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0219_zps3fe097e3.jpg
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: andre mojet besoek

Post by Johan JvR »

http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0220_zps0838de72.jpg
http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0221_zps5ad30cd5.jpg
http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0222_zps91b00f4f.jpg
http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0223_zps9c6d1276.jpg
http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0224_zpsc5647161.jpg
http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0225_zpse1787386.jpg
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: andre mojet besoek

Post by Johan JvR »

http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0226_zpsf1cda3c0.jpg
http://i494.photobucket.com/albums/rr307/bolenpoen/DSC_0227_zpsf5a9eb71.jpg
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: andre mojet besoek

Post by Johan JvR »

Dankie Douw !
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13649
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: andre mojet besoek

Post by Geno »

My hart sal dit nie hou nie! Dis darm maar mooi aksies!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: andre mojet besoek

Post by Arnold »

Ek sien sy nuwe aksie wat gebaseer is op die Barnard is ook daar tussen in. Weet jy dalk wat die aksie kos?
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: andre mojet besoek

Post by Johan JvR »

Arnold, soos ek verstaan in die omgewing van R18k.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: andre mojet besoek

Post by Arnold »

Sjoe, gaan 'n regte Barnard jou nie dan dalk goedkoper uitwerk nie?
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: andre mojet besoek

Post by Johan JvR »

Het geen idee nie.
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: andre mojet besoek

Post by Kalahari »

Johan, Douw

Dankie vir die foto's, dit is wragtag mooi, man se oge wil wil net uitspring! :o
Eendag is eendag dan maak ek so, my skippie dobber nou eers bietjie rond op 'n ander plek. :'( Ek sal nog wag vir Andre se inligting wat hy vir Douw moet gee, maar dit sal interessant wees waar mens met so custom jobbie se prys en ordentlike scope op die einde uitkom teenoor 'n baie goeie langafstand rakgeweer.
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: andre mojet besoek

Post by WitWillem (Charl) »

Johan JvR wrote:Arnold, soos ek verstaan in die omgewing van R18k.
Sjoe, dan seker maar stiller of amper surgeon....
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: andre mojet besoek

Post by douw »

Hallo menere

Die aksie kos R10 500, met hulle sneller by kos dit +/- R12800. Die totale geweer met kolf soos op die foto kos R26000

Ek kan met alle eerlikheid sê die kwaliteit is iets besonders.

In die foto's het julle seker daai lekker rondte ook opgemerk. Dit is 'n geweer wat hy vir 'n kliënt bou. As ek reg onthou is dit 'n 416 Barret.

Nou wag ons net vir Andre om sy proses en materiaal te verduidelik.

Groetnis
Douw
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: andre mojet besoek

Post by WitWillem (Charl) »

douw wrote:Hallo menere

Die aksie kos R10 500, met hulle sneller by kos dit +/- R12800. Die totale geweer met kolf soos op die foto kos R26000

Ek kan met alle eerlikheid sê die kwaliteit is iets besonders.

In die foto's het julle seker daai lekker rondte ook opgemerk. Dit is 'n geweer wat hy vir 'n kliënt bou. As ek reg onthou is dit 'n 416 Barret.

Nou wag ons net vir Andre om sy proses en materiaal te verduidelik.

Groetnis
Douw

Nee maar dan trek ek my woorde terug... dit klink beter
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: andre mojet besoek

Post by Kalahari »

Dankie vir die info Douw

Watter kaliber is die geweer op die foto? Seker nie die 416 Barret nie.
Kan jy dalk sê of die sneller die moeite en geld werd is? Ek glo dit sal seker wees teen daardie prys.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: andre mojet besoek

Post by douw »

Kalahari

Dit is die 6mm AI. Andre baie gewild met die kaliber. Ek is seker die sneller sal dit werd wees. Ek het ongelukkig nie veel inligting rakende die sneller nie maar Andre gebruik beslis die beste produkte vir alles.

Groetnis
Douw
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: andre mojet besoek

Post by Kalahari »

Dankie Douw

Nou het jy vir ons mooi foto's geneem, maar ek het nie eers 'n sent om in my oor te krap nie :laugh:
Sal maar nou en dan weer hier na die foto's kom loer.
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: andre mojet besoek

Post by Johan JvR »

Witwillem, R 18k is die prys van die Barnard kloon.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: andre mojet besoek

Post by James Wilson »

Watter kaliber se dop word gebruik vir die 6mm Ai?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13649
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: andre mojet besoek

Post by Geno »

James Wilson wrote:Watter kaliber se dop word gebruik vir die 6mm Ai?
7X57
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply