MEOPTA
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: MEOPTA
My eks-meisie se pa het een op sy 30-0kwes en hy's baie tevrede met hom. Ek hou net nie van die feit dat die kruisie dikker word as jy zoom nie, dalk het nie al die Meoptas dit nie.
Groete,
Eugene
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: MEOPTA
Geno
Ek sou weer dink jy laaik daai dukker kruishare op jou meisie se pa se nul kwes, kan dalk help as jy hom kwaat maak dan skiet hy jou mis ipv kwes.
Blok.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: MEOPTA
Baie dankie
Ek weet Hein was baie tevrede met sy Meopta,twee ander manne voel dieselfde die een het n 3-12x50 Swarofski en se daar is geen optiese verskil nie.

One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: MEOPTA
Ja-nee Blok, daai toppie kan met 'n roer gooi, soos jy se, dalk 'n goeie ding dat die kruisie dikker word...BLOK wrote: Geno
Ek sou weer dink jy laaik daai dukker kruishare op jou meisie se pa se nul kwes, kan dalk help as jy hom kwaat maak dan skiet hy jou mis ipv kwes.
Blok.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: MEOPTA
Raychell,
Iemand het my eenkeer gese ek moet kyk vir hulle op my 375. Hy se hy het nog nooit een gekry wat stukkend geskop is nie. O ja dit was Oom Gerard van GS.
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: MEOPTA
Ek was so twee weke terug in 'n geweer winkel in Mosselbaai.Na ek na al die scopes gekyk het se die geweersmid dat by vere die Meopta die duidelikste is maar hy het nie een daar om deur te kyk nie.Die 3-12x 56 met verligte kruishaar (nes die Lynx slegs die kolletjie) se kruis verdik ook nie.
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: MEOPTA
Raynie
Ek het n Meopta verkyker, optics is selle as Swarofski.
Mooi loop
Francois

- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: MEOPTA
Almal
Het rukkie terug vir my Meopta teleskoop gekoop. Dit is meostar R1r 3-12 by 56. Nadat ek bietjie opgelees het op sy website en terugvoer in amerika op cabelas se website daroor gelees het. Hierdie model word in die Chech Republiek gemaak in hulle fabrieke ( maatskappy bestaan al van1933 af. Maak allerhande optiese produkte.
Tot dusver is ek baie tevrede met die teleskoop.
Is baie duidelik. As ek hom en my ou lynx 8 by 56 langs mekaar sit kan jy duielik die beter beeld van die meopta sien. In die nag ook baie duidelik. Het die ander aand duidelik die swart rug van jakkals op 360 m gesien( rangefinder). Ek weet party aande kan mens verder sien as ander maar nogtans net n waarneming. Die teleskoop lyk baie stewig gemaak. Die maatskappy het ook militere teleskope in die oosblok gemaak.

In my opinie n baie goeie teleskoop sonder fieterjasies wat lekker werk vir nagjag. Die een het nr 4 retikel. Kruishaar is baie dun met dik posts buite. Het gedink sal bietjie sukkel in nag om te sien . Maar geen probleem. ek sien hom mooi. Sover het point of impact mooi op een plek gebly.
Sal hom enige tyd aanbeveel . Het hom vir so R6700 deur Raynie gekry. Vra hom uit as jy meer wil weet.
groetnis Freddie

Last edited by Freddie101 on Sun Nov 28, 2010 4:01 pm, edited 1 time in total.
yol bolsun
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: MEOPTA
Freddie
Sien jy het ietsie van jou Meopta kwytgeraak, maar kan dit nie nou dadelik in die hande kry nie en reageer hier.
Ek het nog nie deur die 44optiese lens-modelle gekyk en geskiet nie, maar het darem al kans met die 7x50 van vriend gehad en met Raynie se 3-12x56 op die Dasher geskiet(natuurlik mis, soos net ek kan). Die beeld natuurlik wonderlik en kon springhase tot 305meter id(daar was nie hase verder as dit). Lyk ook of dit 'n solide stuk is en hou van die fokus verstelling op die oogstuk, lekker gou en die kruishaar is ook gr?nd. Kon tot met my swak sig die haar maklik sien en gebruik.
Werlike goeie teleskoop en as jy die prys sien, wil jy dadelik een h?. Lyk op druppel na die Duitse optiks, seker maar ook daarvandaan.

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: MEOPTA
My pa het n Meopta op sy 308, baie tevrede met hom...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus