Page 1 of 1

Wie soek nie een nie

Posted: Sun Mar 10, 2013 5:44 pm
by Marc
Wie soek nie een van die legendes nie, hulle vat my asem weg elke keer as ek op een van hulle afkom :'(

Buffel jag of Brute Staal Perde ::)

http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/554949_164430137043426_524475561_n_zps23d71806.jpg


http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/541371_160120214141085_1784240880_n_zpsa0bbfc9c.jpg

Die volgende vraag is hoe kies jy tussen die twee :'( :'( :'( :'(

Re: Wie soek nie een nie

Posted: Sun Mar 10, 2013 6:35 pm
by Frederik
Marc, ek sien in jou wereld is petrol maar cheap ek meen nou daardie droomland !
Ja sal wat wil gee om eendag net te voel hoe ry so muscle car.

Re: Wie soek nie een nie

Posted: Sun Mar 10, 2013 7:10 pm
by vlakvark1
Sal nie om gee om hom te hĂȘ vir n week nie solank hulle die brandstof ook voorsien >:D

Re: Wie soek nie een nie

Posted: Mon Mar 11, 2013 10:17 am
by Marc
Dis darem nie jou elke dag werk voertuig die nie ;)

Re: Wie soek nie een nie

Posted: Tue Mar 12, 2013 9:50 pm
by PaulM
Marc,

Ek stem saam. Die klank van 'n Amerikaanse V8 is die mooiste musiek wat daar is. Een ding verstaan ek net nie
heeltemal nie, en dit is die pryse wat die Ford Mustangs deesdae kos. Ek sien anderdag 'n 'Eleanor' replika te koop
vir R 1 300 000!! Lyk my die gemiddelde pryse vir Mustangs is deesdae omtrent R 400 000. My Pa het 'n versameling
'ou karre', van 'n 1926 Model T tot 'n 1974 20M RS. Onder andere ook 'n 1971 Pontiac Firebird met 'n 450hp
383 cu. in. V8. Hy het die Firebird gekoop vir R 60 000 en nog omtrent R35 000 spandeer. Hier is 'n foto van die
Pontiac ook hieronder. Minder as R100 000 vir 'n kar met dieselfde 'look' en verrigting as die Mustang. Hoe nou?