Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek stem saam. Die klank van 'n Amerikaanse V8 is die mooiste musiek wat daar is. Een ding verstaan ek net nie
heeltemal nie, en dit is die pryse wat die Ford Mustangs deesdae kos. Ek sien anderdag 'n 'Eleanor' replika te koop
vir R 1 300 000!! Lyk my die gemiddelde pryse vir Mustangs is deesdae omtrent R 400 000. My Pa het 'n versameling
'ou karre', van 'n 1926 Model T tot 'n 1974 20M RS. Onder andere ook 'n 1971 Pontiac Firebird met 'n 450hp
383 cu. in. V8. Hy het die Firebird gekoop vir R 60 000 en nog omtrent R35 000 spandeer. Hier is 'n foto van die
Pontiac ook hieronder. Minder as R100 000 vir 'n kar met dieselfde 'look' en verrigting as die Mustang. Hoe nou?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.