Môre almal, ek wil graag hoor waar kan ek my bakkie 2.4d Hilux se altenator in Bloemfontein laat regmaak. Ek is nie van Bloem so n telefoon nr. sal gaaf wees. Is 8mnde terug plaaslik reggemaak maar nou soek ek iemand wat die ding ordentlik kan regmaak.
Groete Tjops
Bakkie altenator herstel - Bloemfontein
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Bakkie altenator herstel - Bloemfontein
Bel vir Piet van Heerden op nul82 agt24 47een7
