SA vs Nam

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

SA vs Nam

Post by Smirre »

More
Net ter inligting..
In Sa betaal ons R2275 per plaaswerker...wat betaal julle in SWA?

Hier kos diesel nou R13,29/L ...wat betaal julle?

Smirre
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: SA vs Nam

Post by Francois Marais »

Smirre

Dink ons minimum loon is R850, diesel dink ek is nou so by die R11.00, kan dalk bq uit wees......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: SA vs Nam

Post by Chris Swart »

Wat kos petrol nou in Namibië?
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: SA vs Nam

Post by kopskoot »

En as ons nou kompeterend wil wees, vra ons. Wat kos julle president se huis? 8)
User avatar
Jeagermeister
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm

Re: SA vs Nam

Post by Jeagermeister »

Chris Swart wrote:Wat kos petrol nou in Namibië?
R10.94 vir Unleaded, tot volgende woensdag, dan beur ons ook oor die R11.00 merk
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: SA vs Nam

Post by Chris Swart »

Net R11?!?!?!

ons betaal al oor die R13...
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: SA vs Nam

Post by Kalahari »

FM is reg oor die minimum loon, R850 ingesluit die "ekstras" soos vleis en ander "freebees".
Ek gooi op Aranos diesel vir R11.53 en grootmaat meer as 200l per tap seker so R11 omtrent.
93 oktaan petrol is R10.36 grootmaat meer as 200L op Aranos.

Ek gaan maar vir my "Kalahari ferrari" kry.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: SA vs Nam

Post by Eugene »

kopskoot wrote:En as ons nou kompeterend wil wees, vra ons. Wat kos julle president se huis? 8)
Of hoeveel vrouens en kinders het julle president? O0
Aim small, miss small
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: SA vs Nam

Post by foxripper »

11.73/L vir Diesel
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: SA vs Nam

Post by Wismit »

Onthou tog ook net dat SA spandeer darem biljoene op korrupsie. Nam KAN nie naby ons kom hier nie !!!
Post Reply