Tydelike lisensie benodighede

Post Reply
Rysmier
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Fri Feb 10, 2012 1:16 pm

Tydelike lisensie benodighede

Post by Rysmier »

More almal,

Net 'n waarskuwing dat daar ook 'n afskrif van die SAPD350 saam met die tydelike lisensie ingedien moet word. Die dame by my plaaslike polisiestasie het erken dit is die eerste wat sy daarvan hoor.

Ek het permanent & tydelik gelyk aansoek gedoen, as ek van die vereiste geweet het het ek net fotostaat gemaak.

Klink my egter of die vuurwapenhandelaar afskrif kan faks.

Mooi dag,
CCC
Christiaan

22 lr Stirling arms
223 Rem Howa 1500 Varminter
243 Win Musgrave Mod 90
6.5x55 Howa 1500
303 British Lee Enfield No1 Mk3
303 Epps P14 ERA
338 Win Mag Remington XCRii
Post Reply