Watse funksie is die op jou persoonlike settings in User Contol Panel
Enable BBCode by default
Wat beteken die: "Enable BBCode by default"
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Wat beteken die: "Enable BBCode by default"
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Wat beteken die: "Enable BBCode by default"
Ludwig vat 'n wilde kans! Die waarheid is: Jou rekenaar is te klein.... Dis 'n probleem wat net met 'n tjekboek regestel kan word! 
Aim small, miss small
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Wat beteken die: "Enable BBCode by default"
Kanneman is weer vlymskerp vanoggend...
Dankie Ludwig
Dankie Ludwig
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wat beteken die: "Enable BBCode by default"
Ludwig
Nou het ek jou heeltemal verloor, en wat is HTML. Hierdie Tegnologie Maak Lui

Nou het ek jou heeltemal verloor, en wat is HTML. Hierdie Tegnologie Maak Lui
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wat beteken die: "Enable BBCode by default"
Al wat my pla is hierdie taal is seker nog een wat afrikaans gaan verdruk.
Newat Ludwig jy het my nou nog verder van die pad af. Ek dink kom ons hou maar by herlaai taal daar het ek ten minste n behoefte om te volg wat jy my probeer help mee.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Wat beteken die: "Enable BBCode by default"
Dit maak my diep bekommerd dat jy die ou is wat my QL ladings uitwerk en hier erken jy blatant dat jy 'n skroef los het...Ludwig wrote:Daar is 'n rede hoekom hulle sê ons klomp programeerders het almal 'n skroef los. Mens kan nie lekker in die kop wees as jy dit alles kan verstaan nie.
Aim small, miss small