Naandse manne
Ai, ek wou vandag my 9mm aansoek indien vir n hernuwing van groen kaartjie na nuwe wit kaartjie. Toe se hulle ek moet nogsteeds n motivering aanheg.
Enige iemand wat my dalk daarmee kan help of n voorbeeld het asb?
Groete
Johann
9 mm motivering
- Gregvzyl
- Full Member

- Posts: 188
- Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am
Re: 9 mm motivering
Johan is dit vir selfverdediging?
Dom vraag, jy het 'n vuurwapen, gelisensieer met 'n lisensie wat geldig is todat die hofsaak afgehandel is. (dit sal 10/1 eers na die wegraping gebeur). Jou lisensie hoef nie gehernu te word nie. Nie na 5jaar (SD) of na 10jaar (OSS&DSS) nie. Jy is ook nie onderhewig aan die simpel 200rondte limiet nie. Wil jy regtig al die voordele verbeur en jou "liksens" intrade op 'n minderwardige een?
As jy steeds so voel, PM my jou e-mail, en ek sal jou 'n voorbeeld stuur wat vir my gewerk het, en hoopelik ook vir my Vrou sal werk. ;-)

- JohannHorn
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Wed Aug 15, 2012 7:59 pm
Re: 9 mm motivering
Dankie vir jou opinie! Ek sou nie die aansoek wou doen nie, maar hulle het my beursie gesteel met my groen kaartjie in , nou moet ek volgens die polisie hernu na n wit kaart met n motivering!
Lekke aand
Johann
Lekke aand
Johann
- Gregvzyl
- Full Member

- Posts: 188
- Joined: Thu Jan 10, 2013 11:03 am
Re: 9 mm motivering
Dit is nou 'n stegte een. Jammer om te hoor. En natuurlik word jy nou gedwing om te convert?
Sterkte.
My aanbod staan. PM my jou e-mail en ek stuur vir jou 'n motiveering wat jy kan "panelbeat" om by jou omstandighede te pas.
Sterkte.
My aanbod staan. PM my jou e-mail en ek stuur vir jou 'n motiveering wat jy kan "panelbeat" om by jou omstandighede te pas.