Meuler
- tweezer
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Fri Nov 19, 2010 8:25 pm
Meuler
Middag almal, ek is op soek na n Mielie meuler (maize/corn grinder) hy moet met die hand gewerk deur middel van n groterige wiel aan die kant wat gedraai word en sodoende die mielies wat bo in gegooi word te maal verkieslik een met grof en fyn stelling sal waardeer as iemand so iets 2de hands het en dit van die hand wil sit. Maak nie saak in watse toestand hy is nie net so lank as dit nog werk.Ek is woonagtig op die Oosrand so dit moet nie te ver wees nie so+-100/50 kilo's
