Page 1 of 1
Re: Natal Ope Veldskiet kompetisie
Posted: Sun Feb 03, 2013 3:25 pm
by immelmanw
Rudolph Optics wrote:
Baie geluk aan Hennie Breytenbach en Natalie Terblanche met hulle 3de en 2de plekke onderskeidelik in die mans en vroue afdelings van die naweek se Natal Ope Veldskiet kompetisie.....hulle het beide die Rudolph 6-24x50mm met die T3 kruishaar op hulle gewere gebruik!
Dankie vir julle ondersteuning en dit is lekker om al hoe meer van die deelnemers met die Rudolph teleskope te sien presteer!
Groete
Rudolph Optics
Dolph,
Wie het eerste en tweede gekom in die Natal Ope en watse teleskope gebruik hulle?
Re: Natal Ope Veldskiet kompetisie
Posted: Mon Feb 04, 2013 6:26 pm
by Piet Breedt
1. Stefan van Wyk - Nightforce
2. Revo v Zyl - Zeiss
Re: Natal Ope Veldskiet kompetisie
Posted: Tue Feb 05, 2013 8:24 am
by FCLoretz
Rudolph Optics wrote:Baie geluk aan Hennie Breytenbach en Natalie Terblanche met hulle 3de en 2de plekke onderskeidelik in die mans en vroue afdelings van die naweek se Natal Ope Veldskiet kompetisie.....hulle het beide die Rudolph 6-24x50mm met die T3 kruishaar op hulle gewere gebruik!
Dankie vir julle ondersteuning en dit is lekker om al hoe meer van die deelnemers met die Rudolph teleskope te sien presteer!
Groete
Rudolph Optics
Mooi Rudolph, jou teleskope gaan nog ver gaan.
Maar hoekom se die foto Limpopo ope?
Re: Natal Ope Veldskiet kompetisie
Posted: Fri Feb 08, 2013 12:28 pm
by Dawid
Rudolph,
Soos ek en ek glo baie ander dink is jou teleskope uitstekend.Baie manne praat netnie want hulle teleskope kos nie R 20 000 nie.
Besigheidsmanne promofeer dit netnie verskriklik nie aangesien ek dink hulle winsgrens net te klein is.
Doen so voort dis uitstekende gehalte veral vir die algemene jagter.
Groetnis
Re: Natal Ope Veldskiet kompetisie
Posted: Sun Feb 10, 2013 5:34 pm
by Marc
Rudolph
Kan jy 'n prentjie laai van daai T3 kruishaar, het ge google maar daar is nerens 'n prent van die kruis nie, wys net heeltyd die teleskoop se buite aansig.
Dankie byvoorbaat

Re: Natal Ope Veldskiet kompetisie
Posted: Sun Feb 10, 2013 7:29 pm
by Marc
Dankie Rudolph
Bakgat kruis daardie, kan sommer op die oog af sien hoekom hy so mooi werk vir veldskiet. Kan jy my PM met 'n prys asseblief, soek een vir Mamma se .243 {6-24x50}. Gaan julle die outjie afmerk vir Huntex

Ek beoog om so oor twee maande een aan te skaf.
Dankie weereens
Mooi loop
Marc