Hoeveel gewere wil jy skoon he?

Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Hoeveel gewere wil jy skoon he?

Post by Geno »

Die man verkoop 'n 55 Gallon drom Hoppes M-PRO 7 GUN CLEANER  vir R71,599.00
Nou wonder ek, hoe lank gaan die goed 'n man kan hou?
http://www.bidorbuy.co.za/item/24013025/Hoppes_M_PRO_7_GUN_CLEANER_55_GALLON_DRUM.html

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply