Nuwe lisensie aansoek vrae

Post Reply
User avatar
mr rey
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 90
Joined: Thu Jan 24, 2013 11:16 am

Nuwe lisensie aansoek vrae

Post by mr rey »

Goeie dag almal,

Glo dit gaan goed!

Ek het gister 2 aansoeke ingedien vir vuurwapen lisensies (30-06 en 12br)

Daar is 2 vrae wat ek het:

- Die huidige eienaar van die 12br se lisensie het verval. Het enige iemand dalk ondervinding met so situasie al gehad? (my redinasie is dat die vuurwapen se lisensie inelkgeval hernu moet word-of dit nou ek of die vorige eienaar is wat aansoek doen...)

- In watter kapasiteit tree die CFR op? Keur hulle aansoeke goed of af, of is hulle net n administrasie kantoor wat optree gebasseer op die DFO se aanbeveling?

Ek glo dat ek suksesvolle aansoeke sal he!

Sien uit om te hoor wat julle se!

Groete
Reynier
Post Reply