WEN CZ 550 MEDIUM LUX JAGGEWEER

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
User avatar
Jakes
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm

WEN CZ 550 MEDIUM LUX JAGGEWEER

Post by Jakes »

Wen n CZ 550 MEDIUM LUX JAGGEWEER (R11,150.)

JAG NAWEEK + 2 BLESBOKKE (R4,500)

MUSGRAVE ULTRA SILENCER (R2,000)

EVA KOOL ICE (R2,200)

PROAMM 16-02-2013   

PMP SKIETBAAN
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: WEN CZ 550 MEDIUM LUX JAGGEWEER

Post by martinf »

Hi Jakes

Wat kos dit?
Watse kalibers mag mens vat?

Die kanse is seker skraal maar moet seker maar 'n kans vat.
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
User avatar
Jakes
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm

Re: WEN CZ 550 MEDIUM LUX JAGGEWEER

Post by Jakes »

Die koste sal ± R 70 per teiken wees (Ons werk nog aan die buget)

Kalibers    222 /223/22 250/25 06/243/ 270 /7 x 57/7 x 64/ 7mm REM M/308/30 06/303/9,3 x 62/375
User avatar
Jakes
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm

Re: WEN CZ 550 MEDIUM LUX JAGGEWEER

Post by Jakes »

Sorry ek het 6mm Mus en 300 Win Mag uit gelos
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: WEN CZ 550 MEDIUM LUX JAGGEWEER

Post by Beer (Christo) »

Hi Jakes

Ek het nog nooit aan hierdie deelgeneem nie.

Waar is die pmp skietbaan? Skiet jy Dan met pmp pro-amm patrone?

Beperking op teleskoop vergroting?
Last edited by Beer (Christo) on Thu Jan 24, 2013 2:56 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Jakes
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm

Re: WEN CZ 550 MEDIUM LUX JAGGEWEER

Post by Jakes »

Die skiet baan is op PMP gronde aan die weste van Pretoria

Die wapen se loop gemeet by die kroon mag nie 22mm oorskry nie. loop lente is 26 duim (661mm) gemeet teen n toe slot, scope vergrooting 12 max.

Ammo is nie net PROAMM nie daar waar nie PROAMM is nie is dit sagte punt soos 308 168g/222/223/22 250/303

Ons voorsien n drie poot + sandsak en word vanaf n skiet tafel geskiet
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: WEN CZ 550 MEDIUM LUX JAGGEWEER

Post by Beer (Christo) »

Dankie Jakes

Moet 'n mens inskryf of daag jy net op?
User avatar
Jakes
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm

Re: WEN CZ 550 MEDIUM LUX JAGGEWEER

Post by Jakes »

Jy kan vir my net jou naam en van stuur of jy kan die dag net opdaag ons sal van vroeg af regstaan

jakesn@pmp.co.za
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: WEN CZ 550 MEDIUM LUX JAGGEWEER

Post by FHM »

Jakes, ek merk jy is werksaam by PMP en dus vergewe my dat ek jou draad steel maar ek wil graag vra dat jy asb na die draad loop kyk http://jaracal.com/index.php/topic,5773.0.html en vir ons terugvoer gee uit n PMP oogpunt asb.
Daar is baie manne hier op die forum wat nogsteeds met julle produkte (patrone) jag en skiet, maar daar is meer en meer negatiewe insidente met julle produkte wat ook baie manne hier op die werf laat twyfel in julle produkte en selfs wegskram om dit aan te koop en te gebruik.

Ek is seker almal op die werf sal dit hoogs wardeer ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Jakes
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm

Re: WEN CZ 550 MEDIUM LUX JAGGEWEER

Post by Jakes »

Carl Wolhuter (CEO) het die manne van JARACAL wat PMP besoek het gevra om die probleme direk met PMP op te neem, daar is n stelsel in plek om die probleme te ondersoek, julle is welkom om die wapen en ammo te bring vir n ondersoek.
Daar is altyd plek om te leer en te verbeter, ek is elke maandag invergardering met die kwaliteit bestuurder ek sal met graagte enige klagtes rapporteer, stuur vir my die klagte en n kontak nommer. 
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: WEN CZ 550 MEDIUM LUX JAGGEWEER

Post by FHM »

Dankie Jakes. ;)

Nou toe manne stuur julle PMP werkverrigting en kwalitieits klagtes vir Jakes en hy sal dit by kwaliteit-beheer uitkry.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3629
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: WEN CZ 550 MEDIUM LUX JAGGEWEER

Post by Fanta300 »

Hallo Jakes,

Ek is ook nuut en het 'n paar vrae.

Kan ek die reëls iewers kry?

Kan enigeen inskryf? Moet elkeen met sy eie geweer skiet?

Dankie,

Fantie
User avatar
Jakes
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm

Re: WEN CZ 550 MEDIUM LUX JAGGEWEER

Post by Jakes »

Stuur vir asb n mail na jakesn@pmp.co.za dan voorsien ek die inligting


Last bumped by Jakes on Mon Feb 18, 2013 12:35 pm.
Post Reply