Page 1 of 1

Probleem met aantal 'posts'

Posted: Tue Jan 15, 2013 10:21 am
by PaulM
Hallo manne.

Net 'n vragie, asb. Huidiglik, wanneer ek 'n nuwe topic plaas, wys dit dat ek al 37 'posts' geplaas het. Wanneer ek onder my
'profile' gaan kyk by 'Show posts', wys dit 'n aantal van 19. Wanneer ek 'n nuwe 'Topic' begin, bly die aantal op 37. Ek het
seker al hier by die 60 'posts' geplaas, maar dit bly net op 37 staan.  :o

Geen krisis nie, sal net graag een of ander tyd van my 'Newbie' status wil ontslae raak.

Re: Probleem met aantal 'posts'

Posted: Tue Jan 15, 2013 10:57 am
by PaulM
Dankie Ludwig, probleem opgelos.  ;D

Re: Probleem met aantal 'posts'

Posted: Tue Jan 15, 2013 10:58 am
by Eugene
Ai Paul, hier beteken vriendelikheid en grappies vir jou niks.... :angel: :angel: :angel:

Re: Probleem met aantal 'posts'

Posted: Tue Jan 15, 2013 12:27 pm
by Stefan764
Eugene wrote: Ai Paul, hier beteken vriendelikheid en grappies vir jou niks.... :angel: :angel: :angel:
Hoe de hel het jy dan op 1200 posts uitgekom?? ?? ??  :o

Hahahahahahahaha

Re: Probleem met aantal 'posts'

Posted: Tue Jan 15, 2013 12:33 pm
by Eugene
;D ;D ;D ;D ;D

Dit was voor die slim ouens agtergekom het wat ek doen... ;)

Re: Probleem met aantal 'posts'

Posted: Tue Jan 15, 2013 2:12 pm
by Lourens Potgieter
Eugene, post net 'n  8) onder elke nuwe post wat opkom dan is jy een van die dae verby Stefan..... 8)

Re: Probleem met aantal 'posts'

Posted: Tue Jan 15, 2013 2:34 pm
by Eugene
8)

Re: Probleem met aantal 'posts'

Posted: Tue Jan 15, 2013 2:43 pm
by Eugene
Ludwig wrote: Soos jy kan sien is jou post count van 1241 na 0 gestel, omdat jy spam.  :police:  So passop vir jou!!  ;D  (Moenie worry nie ek sal dit weer terug stel)
Ek wonder nog hoekom ek elke keer nou moet vra beantwoord as ek wil post! Ludwig, jou @#$%^*&@! :police:

Re: Probleem met aantal 'posts'

Posted: Tue Jan 15, 2013 2:43 pm
by Lourens Potgieter
Whahahaha, daai is 'n wakker mod........ :o

Re: Probleem met aantal 'posts'

Posted: Tue Jan 15, 2013 2:48 pm
by Eugene
;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Jy sal 'n man 'n hartaanval gee!

Re: Probleem met aantal 'posts'

Posted: Tue Jan 15, 2013 3:11 pm
by Marc
Vars lug het julle goed gedoen  ;D ;D ;D ;D ;D

Re: Probleem met aantal 'posts'

Posted: Tue Jan 15, 2013 3:31 pm
by FHM
Ludwig wrote: ;D  Sorry Eugene, kon dit nie weerstaan nie, maar nou weet almal om lig te loop....  :police:
Sies Ludwig !!! Dit was beslis nie eties nie !!!! :laugh:

Re: Probleem met aantal 'posts'

Posted: Tue Jan 15, 2013 8:16 pm
by Piet Pille
FHM wrote: Sies Ludwig !!! Dit was beslis nie eties nie !!!! :laugh:
Stem saam- dis amper soos "canned hunting"  ;D ;D