Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Net 'n vragie, asb. Huidiglik, wanneer ek 'n nuwe topic plaas, wys dit dat ek al 37 'posts' geplaas het. Wanneer ek onder my
'profile' gaan kyk by 'Show posts', wys dit 'n aantal van 19. Wanneer ek 'n nuwe 'Topic' begin, bly die aantal op 37. Ek het
seker al hier by die 60 'posts' geplaas, maar dit bly net op 37 staan.
Geen krisis nie, sal net graag een of ander tyd van my 'Newbie' status wil ontslae raak.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Ludwig wrote:
Soos jy kan sien is jou post count van 1241 na 0 gestel, omdat jy spam. So passop vir jou!! (Moenie worry nie ek sal dit weer terug stel)
Ek wonder nog hoekom ek elke keer nou moet vra beantwoord as ek wil post! Ludwig, jou @#$%^*&@!
FHM wrote:
Sies Ludwig !!! Dit was beslis nie eties nie !!!!
Stem saam- dis amper soos "canned hunting"
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..