Waar is jou lisensie
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Waar is jou lisensie
Waar bêre jy jou liksens?Wat sê die wet?
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Waar is jou lisensie
Het afskrif gemaak van al my lisensies en hou dit in my voertuie waarmee ek die meeste ry. Het sommer ook elektroniese afskrifte (PDF) na my plaaslike geweerwinkels gestuur.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Waar is jou lisensie
Wel ek maak maar so. Hy is in so klein plastiek houer in my ammo boks. Elkeen van die kalibers in hulle eie. EK kan mos nie gaan skiet sonder gelaaide rondtes nie so die ammo boks gaan waar die geweer gaan en die gaan waar ek gaan as ek skiet. Hulle slaap ook saam met die gewere in die kluis!
Weet nie dis maar wat ek doen.
Mooiloop
PJ
Weet nie dis maar wat ek doen.
Mooiloop
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Waar is jou lisensie
Kluis tot ek dit nodig kry, skiet of sjopping. O en 1 is by die CFR. 
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Waar is jou lisensie
Hou maar altyd die nodige goed by my
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Waar is jou lisensie
Afskrifde in kluis. Oorspronklikes in beursie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Waar is jou lisensie
Afskrifde in kluis. Oorspronklikes in beursie
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Waar is jou lisensie
Altyd een by my vir kruit en primer aankope. Ek bly ver van alles af en so nou en dan moet ek jaag vir werk dan stap ek vinnig by Safari in. Die ander in veilige plek weg van wapens.
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 649
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Waar is jou lisensie
Daar was onlangs 'n gesprek op 'n ander forum waar een van die lede se beursie gesteel is. Sy pistool lisensie was in sy beursie. Hy is nou bekommerd dat hy geteiken gaan word omdat die boosdoeners nou weet waar hy bly en dat hy vuurwapens het. Dit is vir my ook 'n bekommernis. Daar was goeie advies deur een van die ander lede gegee. Hy het een van hierdie plastiek lisensie houers gevat en 'n lanyard aan gesit. Hy sit sy pistool lisensie en bestuurlisensie daarin en hang dit om sy nek , onder sy hemp. Ek gaan ook iets soortgelyk doen vir my S13 lisensie. Vir my geweer/e gaan ek die selfde plastiekhouer neem en 'n caribeaner aan sit. Dit gaan dan aan die triggerguard van die betrokke geweer en in die kluis. Die twee is dan altyd saam. As ek die geweer uithaal, dan sit ek net die kaartjie houer aan my belt of karsleutels.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Waar is jou lisensie
'n Vriend se bakkie (Toyota) is die naweek by sy huis gesteel, beursie binne in. Lisensies saam met als weg!
KZ ek gaan ook so patent soek want my kaartjies beskadig in my sak.
KZ ek gaan ook so patent soek want my kaartjies beskadig in my sak.
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Waar is jou lisensie
More
Ek persoonlik bere hulle maar in die kluis, en sit hulle in geweer kas as ek met hulle moet rondloop.
Groete
Riaan
Ek persoonlik bere hulle maar in die kluis, en sit hulle in geweer kas as ek met hulle moet rondloop.
Groete
Riaan
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2341
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Waar is jou lisensie
Al die lisensies is in die kluis.my handwapen wat ek daagliks dra se lisensie is in my beursie
Groete
Kobus
Groete
Kobus
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Waar is jou lisensie
Daar was 'n hele ruk terug 'n huis inbraak in die roodepoort area. Waar die man doodgeskiet is. Hulle het die beursie gevat en die lisensie gesien. Hulle het daarna 'n pistool teen die vrou se kop gedruk en aan gedring dat sy die kluis oopmaak saodat hulle die pistool in die hande kon kry. Laat mens wonder waar moet jy jou lisensie aanhouKillzone wrote:Daar was onlangs 'n gesprek op 'n ander forum waar een van die lede se beursie gesteel is. Sy pistool lisensie was in sy beursie. Hy is nou bekommerd dat hy geteiken gaan word omdat die boosdoeners nou weet waar hy bly en dat hy vuurwapens het.
Ek hou my lisensie in my kluis tot ek skietbaan toe gaan of gaan jag.
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Waar is jou lisensie
My geweersak het weerskante sakkies om iets in te sit en hulle bly daar-as ek 'n geweer vat en in die sak sit is hulle daar.Moet maar onthou om hulle saam te vat as ek stad toe gaan en iets wil koop.
