Watter een vir elandbul?

Post Reply

So watter een vir 'n eland uit 'n 30-06?

Poll runs till Wed Jan 26, 2056 8:04 am

180gr Swift A-frame
47
87%
220gr Hornady Interlock
7
13%
 
Total votes: 54

User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Watter een vir elandbul?

Post by gillie »

Die plek sal die kalahari wees, kom ons se die skoot is op 100m. Albei groep mooi en skootplasing is perfek net agter die blad.
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Watter een vir elandbul?

Post by Marc »

AFrame sonder twyfel, ek jag met die Hornady Intebond met groot sukses in my 3006.

Die Interlocks word deur my broer uit sy 308 en n vriend se 300WM gejaag. Hulle het telke male erg gevaal. Separation is n gereelde probleem met hulle, ek sal verseker nie n Eland met hulle probeer nie.

My 2c
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Watter een vir elandbul?

Post by Monrique (SJ) »

Gillie

Verseker die A-frame, die 2 kan nie met mekaar vergelyk word nie. Indien die Interlocks gebruik word, moet hulle onder 2500fps gehou word om vleiskade te verminder.

Groetnis
Last edited by Monrique (SJ) on Sat Jan 12, 2013 6:10 am, edited 1 time in total.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Watter een vir elandbul?

Post by VdWalt »

Die ergste vleis skade war ek ooit met my 6.5 gehad het was met n 160gr round nose
interlock teen 2500fps op n bwb. Die anderkantste blad wat die koeel gestop het, wat
n bloederige gemors. Die cup was al wat ek kon kry - die bul se long was voos en hy het net
n paar tree gestrompel. Die grootste been wat ek raak geskiet het was n rib.

As jy geloof beswaar het en nie die Aframe mag skiet nie haha! En jy moet cup n core skiet,
gebruik eerder n Sierra Game king 200gr.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2486
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Watter een vir elandbul?

Post by Flip Nel »

A-frame sal nie eers tweekeer dink nie
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Watter een vir elandbul?

Post by Jacquesb »

As hierdie die enigste keuses is, beslis dan die Swift A Frame.

As jy tyd het vir ladingontwikkeling gaan vir Barnes TSX/TTSX of Hornady GMX.

Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Musgrave
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm

Re: Watter een vir elandbul?

Post by Musgrave »

Swift A-frame, beslis. Die 30-06 word deur sommiges as marginaal vir 'n groot elandbul beskou. Die gehalte van die Swift sal al die pad help.
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Watter een vir elandbul?

Post by Carl »

Gillie met die A-frame gaan hy vinnig stil lê of dan mono metaal.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Watter een vir elandbul?

Post by Frederik »

A-Frame is definitief die beter keuse maar die 220gr Interlock sal ook werk spoed is hulle probleem maar ek neem aan jy gaan nie die 220gr viniger as 2400 fps stoot nie.

Met skote wat met hoeke geskiet word is die A frame ook beter maar maak maar vuur onder om as die A frame te stadig hardloop maak hy ook nie so lekker oop nie.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
MONTIE
Full Member
Full Member
Posts: 129
Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am

Re: Watter een vir elandbul?

Post by MONTIE »

Wat van 200grein of 220grein Rhino punte?
Montie
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Watter een vir elandbul?

Post by Stefan764 »

www.barnesbullets.com hahahahahahahaha

Johan vat die Swift
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Watter een vir elandbul?

Post by kopskoot »

Jy kan nie A frame en interlocks, in dieselfde klas plaas nie. Na n slegte ondervinning met interlocks, sal ek selfs skrikkerig wees om kopskote met hulle te skiet.

Maar as jy seker wil wees, koop maar Barnes. Dis die Land Cruiser van koeels.
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Watter een vir elandbul?

Post by Hein M. »

gillie wrote: Die plek sal die kalahari wees, kom ons se die skoot is op 100m. Albei groep mooi en skootplasing is perfek net agter die blad.
Beslis die Swift...

Gaan jy onder die sand wegkruip? :laugh:

Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Watter een vir elandbul?

Post by Carl »

As jy 220 gr wil gooi stuur ek vir jou so 10 Nosler partitions hulle maak mooi in die  kwes. Beslis veiliger as die interlocks.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Watter een vir elandbul?

Post by Lourens »

Stefan764 wrote: www.barnesbullets.com hahahahahahahaha
kopskoot wrote: Maar as jy seker wil wees, koop maar Barnes. Dis die Land Cruiser van koeels.
Stef en Ronald,

AMEN!!!  ;)
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Watter een vir elandbul?

Post by James Wilson »

A no brainer ne!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Watter een vir elandbul?

Post by mariusr »

Sal nie hordany interlocks op Eland gebruik dan soek jy vir moeilikheid!Rhino's is vir my beter en is goedkoper
as A-frame maar sal net so goed werk en natuurlik Barnes TSX net so goed!

Groete
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Watter een vir elandbul?

Post by gillie »

James Wilson wrote: A no brainer ne!
Lyk my so ja !

Dankie vir almal se insette, sal die foto post na die jagtog !
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
Post Reply