Zeiss Conqeust 4.5-14x44

Post Reply
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 994
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Zeiss Conqeust 4.5-14x44

Post by Kallie Fernhout »

More Manne

ek wil net hoor of iemand dalk weet of mens op n Zeiss Conqeust 4.5-14x44 ander Turrets kan opsit en waar mens dit kan kry. dit is die model met die paralaks verstelling teen die kant wil egter net n turret opsit wat hoogte kan verstel die turret cap hoef nie oor die turret tegaan nie. laat maar weet indien iemand van iets weet dankie
groete
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: Zeiss Conqeust 4.5-14x44

Post by Arno Pienaar »

Middag

Soos ek verstaan glo ek nie n mens kan nie ek dink die beste(as jy wil opgradeer)om n nuwer model te koop.

Mooiloop
Pienaar
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
User avatar
mw
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Tue Dec 11, 2012 8:58 pm

Re: Zeiss Conqeust 4.5-14x44

Post by mw »

Kallie,

Verkoop hom aan my en kry die upgrade ( soek n scope vir my 300wm) ;) ;) ;) ;)
Post Reply