Scope mounts

Post Reply
Albert_7
Full Member
Full Member
Posts: 158
Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am

Scope mounts

Post by Albert_7 »

Hi

Ek wil sommer bietji uitvind wat die beste mounts op die mark is, volgens persoonlike ervaring? Ek lees op die net gemengde gevoelens oor Leupold mounts en die verkopsman beveel Warne aan, so nou wonder ek sommer bietjie
Danie Lombard .243

Re: Scope mounts

Post by Danie Lombard .243 »

Jinx

Persoonlik verkies ek LYNX basisse en ringe omrede die ringe weerskante grub screws het wat beteken dat ek die scope links en regs, voor en agter kan rond skuif op die basise sodat ek die middel punt van die teleskoop presies in die middel van die geweer loop kan kry.
Wanneer ek 'n scope mount sorg ek altyd dat die windage turret van die scope presies in die middel stelling is. Ek stel dat die ringe links en regs op die basise om die scope te zero. Skiet en stel die ringe.
Ek praat slegs van windage en nie elevation nie. Soms is dit nie eens nodig om een click te stel op die windage turret nie. LYNX ringe en bassise doen die ding vir my.

Leupold ringe en bassise doen ook die ding maar stel slegs agter en nie voor nie.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Scope mounts

Post by JTM »

Ek hou van Burris XTR ringe en ook hulle signature Zee ringe.

Ek het een stel Leopold quick release Picatinny ringe en die is windskeef. Het hulle vervang met Warne en al die probleme was uitgesorteer. So Warne is reg in my boek.
Jannie Welman
Albert_7
Full Member
Full Member
Posts: 158
Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am

Re: Scope mounts

Post by Albert_7 »

Baie dankie vir die vinnige reply! Is ek reg om aanteneem dat die scope gezero sal wees as ek koop? Met ander woorde dat beide stellings presies in die middel sal wees
Last edited by Albert_7 on Mon Dec 17, 2012 8:21 am, edited 1 time in total.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Scope mounts

Post by Hein M. »

Jinx

Die "beste" is seker 'n moeilike een...

Ek het Thor op my plank en dit werk heel fine.  Daar is wel ander op die mark wat verskriklik duur is.  Dit is seker duurder :laugh:

Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Scope mounts

Post by Monrique (SJ) »

Koop Warne, dis baie goeie ringe en is goed geprys!

Groetnis
Albert_7
Full Member
Full Member
Posts: 158
Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am

Re: Scope mounts

Post by Albert_7 »

Baie dankie mense! Sal maar van di Warne mounts aanskaf
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Scope mounts

Post by Hein M. »

Piet-Skiet wrote: Die lynx tipe wat ek gebruik kom van thor af en tong in die kies gese verkies ek hulle bo warn.
Wat is Warn?
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Scope mounts

Post by Carl »

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Martin82
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm

Re: Scope mounts

Post by Martin82 »

When i was looking around i spoke to a guy that owns a 50cal and used R3500 nightforce mounts and they were not holding his scope. He then bought Thor rings and base and he's never had a problem since. I use them on my .300WSM as solid as a brick shit house and they cost R700 for base and rings
CZ 455 .22LR
Howa 22-250
Howa 6XC
Howa 6.5 Creedmoor
.300 WSM Winchester Model 70
Glock 19 Gen3
Armed 12GA O/U Shotgun
Danie Lombard .243

Re: Scope mounts

Post by Danie Lombard .243 »

Thor rings and mounts are excactly the same as LYNX. I think Thor is a RSA copy of the Auz made LYNX mounts and rings.

Volgens my is die LYNX tiepe ringe en basise die beste wat geld kan koop. Baie stweig en sterk en kan by die voor en agter ringe links en regs stel. Met LYNX ringe kan die skut die middel van die scope tube presies in die middel van die loop stel sonder veel moeite.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Scope mounts

Post by mariusr »

Danie wat kos die lynx ringe en basis en kry mens die in detachable?

Groete
Marius
Danie Lombard .243

Re: Scope mounts

Post by Danie Lombard .243 »

@ Marius

Ongelukkig maak LYNX nie detachable ringe nie. Ek dink weer aan die ander kant dit is beter. Picatini rail and rings is die ding as jy wil kyk na detachable ringe.

Ek het lanklaas LYNX ringe en blokke (mounts) gekoop. Beste is om 'n handelaar in jou omgewing te skakel vir pryse.
Post Reply