Hoe om te registreer

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Hoe om te registreer

Post by jaracal »

Klik op die "register" blokkie, laaste in lyn van Home, Help, ens of klik op die "link" "register" reg in lyn met Welcome guest.
Lees die registrasie ooreenkoms en klik "I accept the agreement as jy saamstem.
Kies 'n username (kan ook 'n skuilnaam wees) vul res van blokkies in.
Kies die antwoord van die vraag Are you human of Bot met die dropdown menu
Vul die ander vraag korrek in.
Jy sal 'n e-pos kry waarop jy moet klik om jou te aktiveer.
Geniet die forum.
Geen persoonlike inligting word uitgeruil, verkoop of beskikbaar gestel nie en alles is gratis.

Heinrich(Jaracal)
Last edited by jaracal on Sun Jan 22, 2012 8:40 am, edited 1 time in total.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Post Reply