Knaldemper of muzzlebreak
Posted: Wed Dec 05, 2012 2:20 pm
Kom ons hoor bietjie kommentaar van julle manne wat ken.
Meeste langafstand gewere het n lang loop van 27" en my plan is tussen 30 en 32 duim. Ek beplan verder om n kolf te kry met n baie lang voorarm sodat soveel as moontlik gewig na agter verplaas word. Ek neem aan die enigste antwoord is maar n muzzlebreak? Of is daar n knaldemper ontwerp wat ek ook kan oorweeg? Dalk een wat gedeeltelik oor die loop monteer?
Verder is daar van julle manne wat al met muzzlebreaks gewerk het of enige kan aanbeveel hier in SA of gaan soek mens maar na iets anderkant die see? Ek neem aan op dieafstande wat mens gaan skiet kan jy maar altyd oor beskerm dra?
Julle manne se gevoel?