Kom ons hoor bietjie kommentaar van julle manne wat ken.
Meeste langafstand gewere het n lang loop van 27" en my plan is tussen 30 en 32 duim. Ek beplan verder om n kolf te kry met n baie lang voorarm sodat soveel as moontlik gewig na agter verplaas word. Ek neem aan die enigste antwoord is maar n muzzlebreak? Of is daar n knaldemper ontwerp wat ek ook kan oorweeg? Dalk een wat gedeeltelik oor die loop monteer?
Verder is daar van julle manne wat al met muzzlebreaks gewerk het of enige kan aanbeveel hier in SA of gaan soek mens maar na iets anderkant die see? Ek neem aan op dieafstande wat mens gaan skiet kan jy maar altyd oor beskerm dra?
Julle manne se gevoel?
Knaldemper of muzzlebreak
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Knaldemper of muzzlebreak
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Knaldemper of muzzlebreak
'n Knaldemper maak die ding 'n bietjie lank en versteur die balans van die geweer. 'n Tromprem is maar die manier om te gaan op 'n geweer met so lang loop dink ek.
As jy na die tromprem kyk moet jy onthou om een te kies wat slegs vent holes na die kante het! Anders is dit blare, sand en klippe wat in jou gesig waai.
As jou spotter in die regte posisie is gaan die muzzle blast hom ook nie tref nie.
Op die einde is 'n knaldemper die vriendeliker opsie en ek sou eerder met een wou skiet as 'n tromprem ...

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Knaldemper of muzzlebreak
Ek weet dit was bespreek onder n ander topic maar wat was toe saamgestem die beste silincer om te gerbruik wat nie jou tromp beskadig?