Naand
Ek wil oor kerstyd in Namibie by my familie gaan kuier uit die Kaap uit en wil een van my roere saam vat plaas toe.
Wat se rede sal die beste wees vir die lisensie aansoek?
Groete
Jurie
Nam toe!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Nam toe!
Familie sport skiet dag! Met die uitvoer permit vereis die SAPS 'n uitnodiging om te jag, aangesien die jag seisoen gesluit is is dit dalk moeilik. Tensy die plaas vrystelling het.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Jurie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Sun May 29, 2011 12:46 pm
Re: Nam toe!
Dankie.
Ek het ook gedink ek gaan dit probeer..
Ek het ook gedink ek gaan dit probeer..
30-06 CZ 550, 22-250 Savage S/S Varmint, 22-250 Howa Varmint 1:9 Twist. 6mm Musgrave, .22 BRNO, PCP Hatzan 44 - 10,
12 Br Baretta, 375 Ruger Savage, 223 Sako, S/S Varmint, Savage 300 WSM, 6.5x55 CZ 550
12 Br Baretta, 375 Ruger Savage, 223 Sako, S/S Varmint, Savage 300 WSM, 6.5x55 CZ 550
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Re: Nam toe!
Hi Jurie
Ek het ook al Desember geweer oorgeneem en ons polisie is nie die probleem eerder hulle sin op grenspos.
Ek het gese dit is vir ongedierte jag.
Hoop jy kom reg.
Albe
Ek het ook al Desember geweer oorgeneem en ons polisie is nie die probleem eerder hulle sin op grenspos.
Ek het gese dit is vir ongedierte jag.
Hoop jy kom reg.
Albe