Page 1 of 1

Waar om te jag

Posted: Mon Nov 26, 2012 4:35 pm
by 1250bandit
Middag almal !! :)

Ek begin maar plan vir 'n jag trip volgende jaar. Ek sien op SA jag se webtuiste data daar nie so baie plekke is wat handwapenjag toelaat. Waar gaan skiet julle ouens gewoonlik? Ek is in Gauteng en gee nie om om so entjie te ry nie. Ek jag ook met die 308 maar will graag my 44 so bietjie inwy  :) Ek weet sommige ouens bewaar hulle plaas informasie soos goud..... hoe se hulle in Ingils "sharing is caring"  ;D

Re: Waar om te jag

Posted: Mon Jan 21, 2013 1:00 pm
by wingover
Hi Bandit

Jy kan by my kom jag. Ek jag self met my Uberti 357 mag. Gaan kyk onder jag plek in Limpopo Koedoeskop/INIBOS. 8)