Ek begin maar plan vir 'n jag trip volgende jaar. Ek sien op SA jag se webtuiste data daar nie so baie plekke is wat handwapenjag toelaat. Waar gaan skiet julle ouens gewoonlik? Ek is in Gauteng en gee nie om om so entjie te ry nie. Ek jag ook met die 308 maar will graag my 44 so bietjie inwy
Waar om te jag
- 1250bandit
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Mon Oct 01, 2012 2:24 pm
Waar om te jag
Middag almal !! 
Ek begin maar plan vir 'n jag trip volgende jaar. Ek sien op SA jag se webtuiste data daar nie so baie plekke is wat handwapenjag toelaat. Waar gaan skiet julle ouens gewoonlik? Ek is in Gauteng en gee nie om om so entjie te ry nie. Ek jag ook met die 308 maar will graag my 44 so bietjie inwy
Ek weet sommige ouens bewaar hulle plaas informasie soos goud..... hoe se hulle in Ingils "sharing is caring" 
Ek begin maar plan vir 'n jag trip volgende jaar. Ek sien op SA jag se webtuiste data daar nie so baie plekke is wat handwapenjag toelaat. Waar gaan skiet julle ouens gewoonlik? Ek is in Gauteng en gee nie om om so entjie te ry nie. Ek jag ook met die 308 maar will graag my 44 so bietjie inwy
-
wingover
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am
Re: Waar om te jag
Hi Bandit
Jy kan by my kom jag. Ek jag self met my Uberti 357 mag. Gaan kyk onder jag plek in Limpopo Koedoeskop/INIBOS.

KILLITGRILLIT
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177 Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75 para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22