Decibels
- Thomas
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Thu Aug 02, 2012 11:36 am
Decibels
Weet enige iemand watter vlak van geraas 'n standaard 270 en 300 WM maak en tot watter mate dit afgebring word met 'n silencer? Ek verstaan enige klank bo 100dB is skadelik vir 'n mens se gehoor? Het iemand die feite?
Tikka T3 Hunter 270 & 300 WM
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Decibels
Thomas
Enige geraas bo 85decibels is skadelik vir die mens se oor.
Ek is nie seker van die hoeveelheid van die kal. wat jy genoem het,maar dink dat gewere so in die omtrek van 140 is as ek reg onthou van iets wat ek op n tyd gelees of gehoor het.
Groetnis

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Decibels
Thomas as ek reg is word skade aan die ore nie net op 'n spesifieke desibel bepaal nie maar die tydsduur is ook belangrik.
Ek dink SJ is reg met sy 85 db maar ek vermoed dis op 'n aanhoudende geraas.
As jy kyk na iets soos 'n geweer skoot wat slegs 'n gedeelte van 'n sek hou is die db lesing weer ho?r.
'n .22 se db is in die orde van so 120. Grootter gewere wissel tussen so 140-160db.
Ek het die info by 'n dame gekry so jaar terug wat in die gehoor insustrie werk en sy skiet self. So ek glo dis naby genoeg aan die waarheid

Peet

Work to live, don"t live to work
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Decibels
Peet
Koop die beste earmuffs wat jy kan bekostig. Los hulle op jou ore as jy skiet wat die meeste mense nie besef nie is dat die sekondere skote as ek dit so kan noem jy staan bv agter die lyn en praat met iemand sonder jou earmuffs dit is ook n groot faktor wat jou probleme gee vra my ek weet. Of as jy gaan jag sit jy nie earmuffs op nie dit maak groot skade as jy oud raak. Net my ondervinding.
Beretta
Koop die beste earmuffs wat jy kan bekostig. Los hulle op jou ore as jy skiet wat die meeste mense nie besef nie is dat die sekondere skote as ek dit so kan noem jy staan bv agter die lyn en praat met iemand sonder jou earmuffs dit is ook n groot faktor wat jou probleme gee vra my ek weet. Of as jy gaan jag sit jy nie earmuffs op nie dit maak groot skade as jy oud raak. Net my ondervinding.
Beretta
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Decibels
Beretta ek het al reeds die moeite gedoen om PELTOR oormowwe te kry. Ek het 3 stelle vir as die gesin saamgaan skietbaan toe.
Die peltor OPTIME 105 het 'n NRL(noise reducrion level) van 30 en dit is baie goed.
'n Ander ding wat min mense besef is dat dit nie die oorkanaal is wat beskerm moet word nie maar eerder die been reg agter die oor. Dis hoekom mowwe BAIE beter is as enige proppies.
'n Laaste ding wat ek baie interesant gevind het was dat om jou mond toe te hou ook baie belangrik. Die klank wat by 'n oop mond ingaan beskadig ook die been naby die oor. Ek weet nie presies wat beskadig nie maar iets gebeur as jou mond oop is naby erge geraas.
So hou jou bek as jou vrou met jou baklei 
Peet
Die peltor OPTIME 105 het 'n NRL(noise reducrion level) van 30 en dit is baie goed.
'n Ander ding wat min mense besef is dat dit nie die oorkanaal is wat beskerm moet word nie maar eerder die been reg agter die oor. Dis hoekom mowwe BAIE beter is as enige proppies.
'n Laaste ding wat ek baie interesant gevind het was dat om jou mond toe te hou ook baie belangrik. Die klank wat by 'n oop mond ingaan beskadig ook die been naby die oor. Ek weet nie presies wat beskadig nie maar iets gebeur as jou mond oop is naby erge geraas.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Thomas
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Thu Aug 02, 2012 11:36 am
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Decibels
Peet
Jy is in die kol met die been agter die oor. Iets om oor te dink jou oe en ore moet jy altyd beskerm. Ek loop in die veld ook met my earmuffs op het ook Peltor.