Dink daai 204 gaan mooi werk.
Sluit net die park vir n dag of
http://afrikaans.news24.com/Multimedia/ ... r-20121025
Blok het werk
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Blok het werk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Blok het werk
Hierdie een s?: ek gaan nie met die ry nie, klaar.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Blok het werk
Gerhard
Soos ek vir Blokkie ken gaan hy die dame besig hou en nie by die bobejane uitkom nie!

Soos ek vir Blokkie ken gaan hy die dame besig hou en nie by die bobejane uitkom nie!
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Blok het werk
O ja...PJS wrote: Gerhard
Soos ek vir Blokkie ken gaan hy die dame besig hou en nie by die bobejane uitkom nie!![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Ek het al weer vergeet Clifton is daar naby Kaap Punt...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Blok het werk
Jy sien hy sal haar soontoe vergesel terwyl daai kandadees sukkel met die bobbies.Gerhard wrote:O ja...PJS wrote: Gerhard
Soos ek vir Blokkie ken gaan hy die dame besig hou en nie by die bobejane uitkom nie!![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Ek het al weer vergeet Clifton is daar naby Kaap Punt...
of hoe Blok?
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Blok het werk
Gerhard wrote:O ja...PJS wrote: Gerhard
Soos ek vir Blokkie ken gaan hy die dame besig hou en nie by die bobejane uitkom nie!![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Ek het al weer vergeet Clifton is daar naby Kaap Punt...
Sandy Bay is nog nader!!
Op 'n ernstiger nood......... ek wag vir die dag wat 'n baba of kind deur een van daai bobbejane gebyt gaan word, of nog erger, dood gebyt word!! Dan wil ek sien wat die greenies se reaksie gaan wees!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Blok het werk
Lyk my julle ken nie vir Blok so goed nie, hy weet van multitasking - klop aan die een kant en skiet aan die ander kant. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Blok het werk
.BLOK wrote: Lyk my julle ken nie vir Blok so goed nie, hy weet van multitasking - klop aan die een kant en skiet aan die ander kant. hahaha
Regte raakvattertjie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Blok het werk
Wil jy nie maar vir ons mooi verduidelik wat presies jy nou hier bedoel nie? Dan weet ons wat pas nou by klop en wat pas nou by skiet!BLOK wrote: Lyk my julle ken nie vir Blok so goed nie, hy weet van multitasking - klop aan die een kant en skiet aan die ander kant. hahaha
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Blok het werk
PJS wrote: Dan weet ons wat pas nou by klop en wat pas nou by skiet!![]()
Sal seker maar afhang van hoe hulle staan.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"