Page 1 of 1
swarofski assesories
Posted: Thu Oct 18, 2012 11:34 am
by cassie_calvinia
waar kan ek swarofski assesories koop.
bv die bakkie sticker, myne het nie 1 in boks gehad nie.
dalk 'n kep of so iets?
Re: swarofski assesories
Posted: Thu Oct 18, 2012 11:48 am
by Koos Barnard
Cassie
Oor die keps en stickers kan jy maar met my gesels. Ek is ongelukkig nie nou op kantoor nie en sal eers weer Maandag daar wees. PM my sommer jou telefoonnommer dan kontak ek jou volgende week.
Mooi loop
Re: swarofski assesories
Posted: Fri Oct 19, 2012 5:59 am
by Henry 7
Baas Koos
Ek wil ook hoor of ek nie 'n keps of iets kan kry na ek die Z6 onlangs aangeskaf het nie asb.
Henry
Re: swarofski assesories
Posted: Sat Feb 02, 2013 10:21 pm
by Martin82
Hi there. I own an embroidery business and i can always embroider a cap for you. Maybe even put your name or gun on the side. Email me
martinlr@jssp.co.za
I made myself and my buddy a proper Winchester cap as there is nothing available
Re: swarofski assesories
Posted: Sun Feb 03, 2013 12:01 am
by immelmanw
Henry 7 wrote:
Baas Koos
Ek wil ook hoor of ek nie 'n keps of iets kan kry na ek die Z6 onlangs aangeskaf het nie asb.
Henry
Henry, het die handelaar nie vir jou gegee nie? Waar het jy gekoop?
Re: swarofski assesories
Posted: Sun Feb 03, 2013 7:39 am
by kopskoot
immelmanw wrote:
Henry, het die handelaar nie vir jou gegee nie? Waar het jy gekoop?
Moet mens n keps kry as jy so scope koop?
Indien wel, skuld iemand my n klomp kepse!

Re: swarofski assesories
Posted: Sun Feb 03, 2013 8:28 am
by immelmanw
kopskoot wrote:
Moet mens n keps kry as jy so scope koop?
Indien wel, skuld iemand my n klomp kepse!
Net op n z6.......
Nie b&h nie.
Jy moet gaan doeke ruik!
Re: swarofski assesories
Posted: Sun Feb 03, 2013 10:50 am
by Henry 7
Ek het by Die Skietwinkel in Bloem gekoop en het nie iets gekry nie-mens dink net as jy 'n scope of iets vir daai prys koop 'n keps of so iets nie te veel gevra is nie.
Koos Barnard was gaaf genoeg om vir my 'n Svarovski keps te stuur.
Re: swarofski assesories
Posted: Sun Feb 03, 2013 11:02 am
by Yalair
Nou hoe dan nou ek het 2 x z6 e gekoop November laasjaar by S&O, nevermind keps da is nie eens stickers gewees nie, kom Willem maak 'n plan jong
Groete
Ben
Re: swarofski assesories
Posted: Sun Feb 03, 2013 3:22 pm
by immelmanw
Yalair wrote:
Nou hoe dan nou ek het 2 x z6 e gekoop November laasjaar by S&O, nevermind keps da is nie eens stickers gewees nie, kom Willem maak 'n plan jong
Groete
Ben
Ben, stuur vir my jou adres op e-pos, daar isngeen deal met keppies en stickers nie maar as n mens mooi vra dan is dit die enigste manier wat ons sal weet die klient verwag iets.
Die meeste swarovski manne plak nie baie stickers nie maar ek sal verseker vir jou uitvind of hulle het.
My e-pos is
willem@so.co.za
Groete
Re: swarofski assesories
Posted: Sun Feb 03, 2013 6:17 pm
by cassie_calvinia
waar is die 308 bende? martin kan vir ons kepse maak!