swarofski assesories
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
swarofski assesories
waar kan ek swarofski assesories koop.
bv die bakkie sticker, myne het nie 1 in boks gehad nie.
dalk 'n kep of so iets?
bv die bakkie sticker, myne het nie 1 in boks gehad nie.
dalk 'n kep of so iets?
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: swarofski assesories
Cassie
Oor die keps en stickers kan jy maar met my gesels. Ek is ongelukkig nie nou op kantoor nie en sal eers weer Maandag daar wees. PM my sommer jou telefoonnommer dan kontak ek jou volgende week.
Mooi loop

Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: swarofski assesories
Baas Koos
Ek wil ook hoor of ek nie 'n keps of iets kan kry na ek die Z6 onlangs aangeskaf het nie asb.
Henry
Ek wil ook hoor of ek nie 'n keps of iets kan kry na ek die Z6 onlangs aangeskaf het nie asb.
Henry
- Martin82
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm
Re: swarofski assesories
Hi there. I own an embroidery business and i can always embroider a cap for you. Maybe even put your name or gun on the side. Email me martinlr@jssp.co.za
I made myself and my buddy a proper Winchester cap as there is nothing available
I made myself and my buddy a proper Winchester cap as there is nothing available
CZ 455 .22LR
Howa 22-250
Howa 6XC
Howa 6.5 Creedmoor
.300 WSM Winchester Model 70
Glock 19 Gen3
Armed 12GA O/U Shotgun
Howa 22-250
Howa 6XC
Howa 6.5 Creedmoor
.300 WSM Winchester Model 70
Glock 19 Gen3
Armed 12GA O/U Shotgun
-
immelmanw
Re: swarofski assesories
Henry, het die handelaar nie vir jou gegee nie? Waar het jy gekoop?Henry 7 wrote: Baas Koos
Ek wil ook hoor of ek nie 'n keps of iets kan kry na ek die Z6 onlangs aangeskaf het nie asb.
Henry
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: swarofski assesories
Moet mens n keps kry as jy so scope koop?immelmanw wrote: Henry, het die handelaar nie vir jou gegee nie? Waar het jy gekoop?
Indien wel, skuld iemand my n klomp kepse!
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
immelmanw
Re: swarofski assesories
Net op n z6.......kopskoot wrote: Moet mens n keps kry as jy so scope koop?
Indien wel, skuld iemand my n klomp kepse!![]()
Nie b&h nie.
Jy moet gaan doeke ruik!
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: swarofski assesories
Ek het by Die Skietwinkel in Bloem gekoop en het nie iets gekry nie-mens dink net as jy 'n scope of iets vir daai prys koop 'n keps of so iets nie te veel gevra is nie.
Koos Barnard was gaaf genoeg om vir my 'n Svarovski keps te stuur.
Koos Barnard was gaaf genoeg om vir my 'n Svarovski keps te stuur.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: swarofski assesories
Nou hoe dan nou ek het 2 x z6 e gekoop November laasjaar by S&O, nevermind keps da is nie eens stickers gewees nie, kom Willem maak 'n plan jong
Groete
Ben
Groete
Ben
-
immelmanw
Re: swarofski assesories
Ben, stuur vir my jou adres op e-pos, daar isngeen deal met keppies en stickers nie maar as n mens mooi vra dan is dit die enigste manier wat ons sal weet die klient verwag iets.Yalair wrote: Nou hoe dan nou ek het 2 x z6 e gekoop November laasjaar by S&O, nevermind keps da is nie eens stickers gewees nie, kom Willem maak 'n plan jong
Groete
Ben
Die meeste swarovski manne plak nie baie stickers nie maar ek sal verseker vir jou uitvind of hulle het.
My e-pos is willem@so.co.za
Groete
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm