jagplek , vleis
Posted: Wed Oct 10, 2012 8:27 am
Hi Manne,
Is daar nog enige plek teen die laat tyd van die jaar waar daar billike vleis beskikbaar is? Ek dink in die lyn van Blesbokke of Wildebeeste om uit te skiet teen ? R20/kg. Dit is maar gewoonlik die wild wat te veel kan wees aan die einde van die seisoen.
Groetnis
Sarel