Hi Manne,
Is daar nog enige plek teen die laat tyd van die jaar waar daar billike vleis beskikbaar is? Ek dink in die lyn van Blesbokke of Wildebeeste om uit te skiet teen ? R20/kg. Dit is maar gewoonlik die wild wat te veel kan wees aan die einde van die seisoen.
Groetnis
Sarel
jagplek , vleis
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
jagplek , vleis
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
-
shooter
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm
Re: jagplek , vleis
Dagse Sarel. Ek moet n klomp blesse en springbokke vir n oom skiet.Pryse is baie mooi. PM dan gesels ons.
.22Krico
22250 Remington
308 Remington
22250 Remington
308 Remington
