Hi
Ek skiet so bietjie met die boesman geweer en wil nou aktief begin jag met hom.
My vraag is ....is die trofee horinglengtes diesefde as met geweerjag????
Smirre
Horinglengtes
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Horinglengtes
Wat prys op die plaas betref - ja
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Horinglengtes
As jy praat van Rowland of SCI.
Dan is dit dieselfde
Dan is dit dieselfde
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Horinglengtes
JipFCLoretz wrote: As jy praat van Rowland of SCI.
Dan is dit dieselfde
ek soek nog wapens...
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Horinglengtes
Dankie
Ek was onder die indruk daar is 'n aparte tabel.
Smirre
Ek was onder die indruk daar is 'n aparte tabel.
Smirre
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Horinglengtes
Sover ek weet is dit dieselfde!
Maar vir my is enige horing of tand lengte 'n trofee wat ek met die boog skiet, almal is spesiaal!
Groete
Herman
Maar vir my is enige horing of tand lengte 'n trofee wat ek met die boog skiet, almal is spesiaal!
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
Johan Viljoen
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Mon May 21, 2012 9:42 am
Re: Horinglengtes
Vir SCI is daar ander lengtes vir boogjag wat geld as vir geweerjag.
Kyk maar na die site: http://member.scifirstforhunters.org/me ... nimums.cfm
Kyk maar na die site: http://member.scifirstforhunters.org/me ... nimums.cfm
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Horinglengtes
Hallo
Hallo Smirre
Vir RW is dit dieselfde, maar jy kan kwalifiseer vir bv. die langste horings vir 'n Nyala wat geskiet is met 'n boog. Wat ek se is dat die wereld rekord vir 'n nyala met die geweer geskiet 'n sekere lengte is. Nou kan jy 'n monster nyalabul skiet met jou boog. Al is dit korter as die geweerrekord sal jy erkenning kry vir die rekord nyala geskiet met die boog.

Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?