Scope vir handwapen jag met 44 Rollie

Post Reply
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Scope vir handwapen jag met 44 Rollie

Post by SV MAD (Henk) »

Dagse manne.

Ek kyk maar so ligtelik na scopes om op die rollie te sit vir jag. Jag sal seker tot so op 50m wees, nie verder nie.

Kan mens hierdie tipe tactical red dot sights gebruik? Gee asb die pro's en con's van dit asb? Hi kan ook die 4 verskillende reticles wys ens.

Image

Groete en dankie
Last edited by SV MAD (Henk) on Mon Oct 08, 2012 11:23 am, edited 1 time in total.
ek soek nog wapens...
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Scope vir handwapen jag met 44 Rollie

Post by PITSMIT »

lyk nie sleg nie henk  praat bitji met my oor die prys  soek een vd dj gun
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
DieKraai
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Sun Jan 29, 2012 3:45 pm

Re: Scope vir handwapen jag met 44 Rollie

Post by DieKraai »

Hi julle

Ek is ook opsoek na red dot sight vir my S&W Mod29 44 Mag.

Laat weet bietjie as julle iets lekker raakloop.

Groete.
22-250 Rem Howa
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1097
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Scope vir handwapen jag met 44 Rollie

Post by Dries Skiet »

Dag se. Ek sal eerder vir n 1.5-5 scope gaan, soek self een myne is 2Xfixed. 50meter raak n vark nogal klein. Scope gee jou daai efense voordeel. Enige maak sal werk op die kort afstand en jou gewrig se meegee vat al die recoil. Niks fancy nodig nie.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Post Reply